+95

82 Steps to the Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 784 Vivian Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Die naam sê alles: 82 Steps to the Beach is 'n uitstekende instansie naby die pragtige Pringlebaai-strand. ’n Versteekte wêreld wag op jou in en om Pringlebaai. Kom geniet fynbos, voëlkyk, wild, wynlandgoedere, strande, voetslaan, restaurante, musiek en soveel meer.

82 Steps to the Beach bied selfsorgverblyf in 3 aparte woonstelle, Ocean View, Fynbos en Sand Dune. Van middel Desember tot middel Januarie, Paasfees en Suid-Afrikaanse langnaweke word die 3 woonstelle eksklusief saam aan 1 groep van tot 10 volwassenes en 4 kinders verhuur.

Elke woonstel het sy eie kombuisgeriewe en leefarea, en is met 'n LCD-TV met Netflix en 'n klankstelsel toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die sonstoele in die tuin ontspan, of in die 6,5 meter lange swembad afkoel. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area en wasgoedgeriewe.

82 Steps to the Beach word deur 'n Duitse egpaar besit. Dié paartjie het op Pringlebaai verlief geraak en hul eie huis met wêreldklas-afwerkings gekoop.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 784 Vivian Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink 82 Steps to the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 784 Vivian Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6a8dd04952eb4e0557f9b1ef40028c75716c893c7c4650deacb8b8cf29e8a06e157da34db8aefeb77cfdfcd626b623dbfb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 784 Vivian Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.345969519281 18.829809588222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang