82 Shades
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
82 The Shades bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is in The Shades-kompleks in Umhlanga. Dié kompleks is 300 m van die strand af en bied 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad en 'n toilet. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -sitarea, en lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is lugversorging.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek. Die woonstel word daaglikse skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 250
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 82 Shades het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang