Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

83 Dassen Island

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir 83 Dassen Island
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annamie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom beslis weer!

Ons het die plekkie vreeslik baie geniet. Ria is 'n wonderlike gasvrou, so vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie C
Gesin met klein kinders

Our stay was very relaxing.

Our stay was very good. Hosts are friendly and very helpful. Had a very peaceful stay. The weather was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Gesin met klein kinders

So 'n goeie ligging! En die eienaar was baie gasvry en baie behulpsaam. Yzer is so mooi!

Die woonstel was uiters skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Rustig, huislik, skoon en puik ligging.

Ons het heerlik gebly. Ons gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak. Ek kan 83 Dasseneiland beslis aanbeveel en sal beslis weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony K
Gesin met klein kinders

Dit was lekker om daar te kuier.

Alles was ok, het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

Fantastic home away from home.

Our stay at 83 Dassen Island was wonderful. The hosts, Neil and Ria, were most friendly, efficient and helpful. They went above and beyond in making sure that we had all the necessary information in advance of our arrival and then continued to ensure that everything was in order throughout our stay. The accommodation unit was neat, clean, well kept and comfortable (lovely beds!). The unit really is fully equipped. The sea view (and Dassen Island) from the front patio is great, along with the continuous soothing sound of the ocean waves. Thank you once again Neil and Ria for your hospitality and friendliness. It felt like a home away from home. We will certainly return again and we have no hesitation in recommending 83 Dassen Island to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L
Gesin met tieners

Heerlik gebly met mooiste uitsig.

Aangename eienaars. Baie mooi, netjiese, skoon woonstel met baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel op die Weskus.

Oom Neil en tannie Ria is baie aangename mense wat uit hulle pad gaan vir hulle gaste. Ons kon lekker gesels en hulle kon ons heelwat van die omgewing vertel. Die blyplek is 'n spogplekkie wat absoluut alles bevat wat mens nodig het vir 'n vakansie. Gemaklike beddens, volledig toegeruste kombuis. Prag uitsigte oor Dassen eiland en die omgewing. Sal beslis weer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariena D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon, goed toegeruste verblyf.

Die verblyf was baie netjies en skoon. Goed toegeruste kombuis. Ria en Niel wonderlike gashere. Ons het lekker gekuier en heerlik gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike paasnaweek kuier.

Die verblyf en woonstel tesame met 'n pragtige see-uitsig was fantasties. Baie dankie aan Ria en Niel vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannnes M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannnes M
Gesin met klein kinders

Pratige uitsig in 'n gerieflike eenheid.

Die eenheid is baie goed toegerus en bevat als wat mens nodig het. Die diens is baie goed en die gasheer en gasvrou gaan uit hulle pad om jou verblyf gerieflik te maak. Die uitsig is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike sielerus.

Oom Neil en tannie Ria was so goed vir ons gewees. Die uitsig elke dag op die see en die klank van golwe was net ongelooflik gewees. Wat 'n besondere ervaring gewees. Enige iemand kan maar by oom Neil en tannie Ria gaan aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrina S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina S

Gerieflik en veilig met 'n prentjiemooi uitsig.

Ria en haar man het ons vriendelik verwelkom en hul gasvryheid het ons tuis laat voel. Die eenheid is netjies en gerieflik ingerig; alles wat jy sou benodig tydens die verblyf is voorsien, van die kombuis tot in badkamer. Die plekkie lyk presies soos in die foto's. Ons het lekker rustig gebly en het die see-uitsig geniet. Selfs die heuwel agter lyk betowerend. Ek en my ouers hoop om weer eendag by 83 Dassen Island tuis te gaan. Ek sal dit beslis kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgia S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia S
Gesin met tieners

Home away from home.

It was a lovely stay in the neatest lock up and go flatlet. Everything one could need when away from home was available. It was also so nice to fall asleep to the crashing waves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janeke V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janeke V
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek, perfekte ligging, baie vriendelike gashere.

Goed toegeruste plekkie. Pragtige uitsig en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K

Dasseneiland 83 - Net wat ons wou hê!

Ons het baie lekker gekuier in hierdie pynlik netjiese, goed toegeruste woonstel. Dit is baie privaat, het 'n uitsig op die see en het 'n heerlike braaiplek waar ons tot laat om die vuur gesit het. Die eienaars is baie vriendelik en het ons gou tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf baie geneit. Die kombuis is meer as genoeg toegerus, alles was perfek en skoon.

Al wat pla is die parkering op straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

83 Dassen Island se terugvoer

Ons parkering is darem nie op straat nie, dit is van die straat af. Ons het ook ander parkering vir jul aangebied.
Vriendelike groete Ria

83 Dassen Island
Karen K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen K
Gesin met tieners

Gemaklike selfsorgverblyf met pragtige sonsondergang! Loopafstand van strand.

Baie goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, rustig en sorgvry.

Die woonstel is baie goed toegerus en is regtig netjies. Als wat jy nodig het is daar en die braai-area is pragtig. Die uitsig oor die see en Dasseneiland is hemels. En die mense van Yzerfontein is plattelands en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natanja E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanja E

Bitter netjiese plek. Heerlik gebly.

Eienaars was baie vriendelik en gasvry. Ek beveel dit vir enige iemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, wat 'n plesier, ongelooflike blyplek.

Vriendelike gasvrou en -man, sal beslis weer gaan. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille D
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, rustig en wonderlik.

Is wonderlik vir gesin van 4. Bied fantastiese uitsig. Area is wonderlik, is baie naby die see - loopafstand. Huis is pragtig ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

83 Dassen Island se terugvoer

Ons is bly jul het jul tydjie by ons geniet. Ons sien daaruit om jul weer te huisves.
Vriendelike groete,
Ria

83 Dassen Island
Thelma L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma L

Great location with a fantastic view. Attentive and friendly hosts. Immaculate. Perfect for a small family.

We stayed at 83 Dassen Island for 3 nights. If you are looking for a proper break from city life, beautiful sunsets and tranquillity in a quiet, well-maintained little space with a braai area to match. This is the place to go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis L
Saam met vriende

Absoluut een van die bestes vir die vakansieganger wat rustigheid soek.

Ek het dit alreeds op my lysie vir 'n tweede rondte. Absolute gasvryheid en so mooi skoon en rustig. Ek kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lena L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena L
Saam met vriende

Dit is 'n lekker woonstel en die gasvryheid spreek vanself.

Ek sal die plek vir enige een aanbeveel. Die gasvrou en man is baie vriendelik en dankie vir die warm ontvangs wat ons gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrenzi V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrenzi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Alles was perfek, baie netjies, veilig, wonderlike uitsig. Sommer net baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Gesin met tieners

Perfek.

Ons was hartlik verwelkom en die eenheid was perfek vir 'n gesinswegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donkerhoek Data (yolandi) P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donkerhoek Data (yolandi) P

5-ster.

Tannie Ria is dierbaar en laat mens dadelik tuis voel! Baie, baie netjiese plekkie en absoluut die moeite werd om dit te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker naweek gehad.

Baie gerieflike verblyf. Volledig toegerus. Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie rustige atmosfeer. Sal hulle met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariesa N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariesa N
Gesin met klein kinders

Die beste. Loopafstand tot by die see en sentraal geleë om klomp dorpe te besoek.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Baie vriendelike ontvangs gehad. Het niks gekort nie. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a truly great experience.

We had an amazing two day stay. The truth is that it was too short and a few days extra would have been perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisl V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisl V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Het baie lekker gebly en die eienaars was baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan V
Gesin met tieners

Die uitsig van die huisie af is ongelooflik mooi.

Yzerfontein is altyd baie lekker om te gaan ontspan vir 'n naweek of vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne K

Salig, en ons het niks kortgekom nie.

Net 'n voorstel vir die toekoms miskien 'n los bakbraai vir voorstoep (om mooi uitsig te geniet tydens braai) en lig miskien die bakstene van agterste braai 'n bietjie hoër om te voorkom dat as van hout rondwaai. Tannie Ria was baie vriendelik en baie behulpsaam met raad oor die omgewing dit was bitter lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene A
Gesin met klein kinders

Awesome stay.

We highly recommend 83 Dassen Island, we had a fabulous stay. Ria is a wonderful friendly, helpful host and we will soon return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome verblyf.

Hoogs aanbeveel, ons het baie lekker gebly. Ria is 'n wonderlike, vriendelike gasvrou en ons sal gou weer teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik en vriendelike gasheer.

Ek wil net vir tannie Ria en oom Neil dankie sê vir die wonderlike naweek. Alles was skoon en netjies. Wonderlike ligging en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

83 Dassen Island se terugvoer

Dis 'n groot plesier, Jacques! Ons is baie bly dat julle dit geniet het by ons. Julle is model gaste!

Hoop ons sien julle gou weer.

Mooi dag,
Ria en Niël

83 Dassen Island
Elna K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike vakansie.

Ons het heerlik gekuier in hierdie netjiese blyplek met 'n wonderlike uitsig. Ria was 'n wonderlike gasvrou en ons het soos familie gevoel toe ons moes ry, 'n wonderlike rusplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met klein kinders

Een van die beste vakansies ooit, Dankie tannie Ria.

Baie lekker plek, beste gasvrou ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natashia P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia P

Wonderlik rustig en pragtig.

Ria is 'n wonderlike gasvrou wat omgee oor haar vakansiegangers se gerief tydens die verblyf. Die uitsig is pragtig en die woonstelletjie baie gerieflik. Ek sal definitief weer gaan en beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views, extremely clean accommodation, relaxing weekend with the nicest host.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

83 Dassen Island se terugvoer

We are very glad you enjoyed your stay with us and appreciate your review.
Kind regards,
Ria

83 Dassen Island
Zendie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zendie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustige plekkie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf met pragtige ligging.

Ons het ons verblyf by 83 Dassen Island geweldig geniet. Ons kon heerlik ontspan met pragtige uitsigte en die gedruis van branders. Ria is 'n uitstekende gasvrou. Die woonplek is baie goed toegerus en ons het veral die lekker afgesonderde agterplaas geniet. Ons enigste aanbeveling sal wees dat oorweging geskenk word aan 'n moderne groter mikrogolfoond met 'n draaitafel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Donna N

Smaakvolle, skoon plek met als wat jy nodig het.

Gasvry en baie gewillig om verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C
Saam met vriende

Wens ons kon langer bly!

83 Dassen Island is die perfekte plekkie vir 'n naweek se wegbreek. Alles was nog beter as wat ons verwag het en Ria het uit haar pad uit gegaan om seker te maak ons is gemaklik. Ons sal definitief terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dw L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dw L
Gesin met tieners

'n Rustige atmosfeer, baie skoon en gerieflik.

Sal beslis weer daar oorbly. Ria Prins uitstekende gasvrou en woonstel voel baie privaat. Weskus rustigheid op sy beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Gesin met tieners

Fantasties.

Dit was ons huisie by die see vir 13 dae. Die uitsig, netheid en rustigheid van 83 Dassen is goed vir die siel en ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn B
Gesin met klein kinders

Vriendelike, gemaklike verblyf vir gesin met jong kinders - naby aan see.

Heerlike verblyf na aan see, met alle benodighede. Netjies en vars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Gesin met tieners

Heerlik en rustic!

Lekker gekuier! Netjies en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B

Juweel!

Kyk, as jy nou 5 ster verblyf soek, is hierdie dié plek! Uiters skoon, netjies, volledig toegerus, pragtige see-uitsig, smaakvol gemeubileer en ek kan nog aangaan. Toe ons daar instap het ons geweet 3 aande is te min. Alles werk, dis privaat en Ria het daagliks met ons gepraat met die verbygaan om te hoor of alles in orde is. O ja, het ek genoem van Dasseneiland reg voor jou en die walvisse wat blaas en sterte klap op die water?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erick B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick B
Saam met vriende

Pragtige, skoon plek.

Baie lekker gebly. Plek is pragtig, skoon en netjies! Ons het net koue water gehad wat sleg was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met vriende

Dit was elke sent werd.

Die dekor was baie besonders, met 'n huislike gevoel. Die woonstel is baie goed toegerus, en die kuier/braaiplek buite was 'n groot bonus. Die gasheer- en vrou was baie behulpsaam en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B

Dit was so lekker, gemaklik en rustig! Beslis die moeite werd.

Die eienaar is ongelooflik vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met vriende

Wonderlik netjies.

Was regtig heerlik. Baie netjiese plekkie met als wat mens nodig het. Wonderlike diens en vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bilike pryse. Skoon, netjies, rustig en privaat. Vriendelike en innemende eienaars. Kon nie vir beter gevra het nie. Pragtig uitsig oor die see en goeie kos vir die gemoed.

Bilike pryse. Skoon, netjies, rustig en privaat. Alle geriewe beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisna V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was mooi skoon en netjies gewees, die mense was baie vriendelik, gasvry en verwelkomend. Dit is lekker rustig en 'n katspoegie van die see af. Dit was presies wat ons gesoek het! Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amonè R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amonè R
Saam met vriende

Asemrowend.

Mooiste plekkie wat ons by gebly het in 'n lang ruk (foto's doen dit nie "justice" nie). Mens kry die mooiste sonsondergang, want 83 Dassen Island is ideaal geleë. Ria (en haar man) het ons met ope arms verwelkom en is die dierbaarste mense ooit. Die mooiste plek om te bly. Dis veilig en 'n klipgooi van die strand af. Ek sal enige tyd weer hier bly, alles wat jy nodig het is in die eenheid en Ria staan altyd reg om te help. Ek beveel hierdie woonstel aan vir enige iemand wat gou 'n draai wil maak in Yzerfontein. Ons was vier volwassenes en het maklik ingepas en niemand het op mekaar se tone getrap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

83 Dassen Island se terugvoer

Baie dankie Amone, dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en lekker om jul hier te he. Groete vir almal. Ria

83 Dassen Island
Sasja V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasja V
Gesin met klein kinders

Onbeskryflike mooi uitsig, netjies, goed geleë, vriendelike gasvrou en 'n plekkie met alles wat mens nodig mag hê, tot 'n bekertjie melk in die yskas.

Ons het 'n heerlike naweek gehad by 83 Dassen Island. Die uitsig is asemrowend, die eenhede is mooi, netjies en skoon. Die kombuis was volledig toegerus en daar was tot sout en peper, koffie, tee, suiker en selfs 'n bekertjie melk in die yskas. Die gasvrou was warm en vriendelik en die gastehuis is baie goed geleë. Ons sien uit om weer 83 Dassen Island te kom besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk A
Gesin met tieners

Aangenaam, vriendelike diens en uiters netjiese verblyf

Ons het lekker ontspan in hierdie pragtige plekkie. Dit is onberispelik netjies en ons gasvrou was vriendelik en aangenaam. Die uitsig na die see is pragtig en ons het die mooi voëllewe van die omgewing baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Wonderlik, netjies, vriendelik... Mal oor die rustigheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Gesin met klein kinders

Fantasties, mooi skoon en die ligging is perfek!

Ons het vreeslik lekker gebly, pragtige skoon plekkie, vriendelike diens en die uitsig is ongelooflik. Sal definitief weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edna G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna G
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Van die oomblik wat ons daar gestop het, tot ons weer vertrek het, was dit net die beste! Dankie vir die vriendelikheid, en die plekkie het ons stoutste verwagtinge oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneilandrylaan 83, Yzerfontein, 7350, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDQ2YjMxLTM0YzEtNDliNi04MGFjLWIxOWRjMzExZDgxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 83 Dassen Island Drive Yzerfontein 7350 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360366138971 18.159787930688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem