83 Kingsway Holiday Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

83 Kingsway Holiday Accommodation is gerieflik geleë, stapafstand vanaf Winkelspruit en Warner-strand. Ons bied puik verblyf vir gesinne en groot vriendegroepe. Die huis is ook lekker naby al die geriewe en doendinge.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek vir 12 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n yskassie, plafonwaaier en toegang tot die stoep met lieflike see-uitsigte. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier, eie ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders en 'n plafonwaaier. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en plafonwaaier.

Die derde en vierde kamer deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas, vrieskas, stoof en mikrogolfoond. Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix.

Die verblyf word beveilig met 'n alarmstelsel en gewapende reaksie. Geen bad- of swemhanddoeke word voorsien nie.

Die werf bied meer as genoeg speelplek vir kinders. Die huis het veilige parkeerplek vir 4 voertuie agter 'n afstandbeheerde hek en ommuurde tuin.

Let wel dat die bestuurder op die perseel woon. Daar is vriendelike troeteldiere op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by 83 Kingsway Holiday Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 83 Kingsway Holiday Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za