Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

84 On Main

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 84 On Main
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johrina H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johrina H
Saam met vriende

Ons het so lekker gekuier. Soos huis gevoel.

Dis 'n lekker woon/kuierhuis. Als is daar wat jy nodig het vir 'n naweek of meer. Ek sou net 'n stort daar wou hê. Daar is ongelukkig net 2 baddens. Vir die mans wat dit effe sleg. Maar andersins geen probleme nie en so sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 On Main se terugvoer

Hi Johrina. Dankie vir die pragtige terugvoer. Julle was vyf ster gaste. Dankie. Kom gou weer. NS. Daar is 'n heerlike groot stort buite die badkamer, dit is so jammer dat julle dit nie geweet het nie.

84 On Main
Chrisdelle A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisdelle A
Gesin met klein kinders

Veilig, rustig, perfek geleë naby alles, awesome vakansiehuis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 On Main se terugvoer

Hi Chrisdelle,
Fantastiese review wat jy vir ons gegee het, baie, baie dankie. Ons waardeer dit baie. Dit was so aangenaam om met jou te gesels en om jou as 'n gas te kon ontvang. Kon sommer hoor ek het met n persoon van uitsonderlike karakter te doen. Alles van die beste vir jou. Hoop jy kom gou weer kuier.

84 On Main
Carena B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carena B

Aangenaam.

Naby die see, alarm, lekker braaiplek, skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 84, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02b8fedaf662b4ab02daff0231073088120ab6461a1d3fd0ba290de6464ffb7da733ca6083abf9bc244ba8931a49fb6cd6b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 84 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.419807 19.198427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem