LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 85 Chaka's Cove | LekkeSlaap
+90

85 Chaka's Cove

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 85 Chaka's Cove
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mavourneen K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mavourneen K

Very beautiful and clean.

Awesome place, will definitely go back.

Lizette B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is awesome en so netjies! Heerlik gewees.

Awesome, skoon, heerlike ligging. Ons het dit ge-love.

Pikkie F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pikkie F
Enkelreisiger

Baie lekker.

Het baie lekker gebly. Baie dankie.

Trudie B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker vakansie in 'n asemrowende woonstel!

Chakas Cove is 'n pragtige, skoon woonstel. Hy is baie gerieflik en smaakvol versier met mooi meubels en lieflike beddegoed. Die beddens slaap heerlik. Die uitsig is pragtig en die woonstel is teen die strand. Dit is veilig en kindervriendelik. Emily was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons beplan om sommer gou weer in 85 Chakas Cove te bly. Dit het ons verwagtinge oortref. Klein details soos toiletsproei en handewasseep in die badkamer het die plek selfs nog meer spesiaal gemaak. Die groot TV en onbeperkte WiFi het die seuns ure vermaak terwyl ek en manlief op die balkon kon sit en op die Weber braai. 10 uit 10.

85 Chaka's Cove's terugvoer

Thanks Trudie,
Appreciate your review. 85 is our newest addition and proud of it. I was here installing the shower screen. Saw your kids enjoyed YouTube. Now I know who Shaun the Sheep is.
Regards,
Emily and Hilton

85 Chaka's Cove
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ocean-rylaan en Hoofstraat, Eenheid 85 Chakas Cove, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcMDNm4FBAafqNIVpuGTvIAsey3vHvjb3CpyictU6uOA3eEj93O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Cnr Ocean Drive and Main Street Unit 85 Chakas Cove 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.514203858037 31.231033981649
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!