86 Gleniqua Drive
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Respekteer asseblief die bure met betrekking tot oormatige harde musiek of geraas na 22:00.
• Geen rook binne die huis nie.
• Geen glasware naby die swembad nie; plastiekglasware van verskillende soorte is beskikbaar.
• Spoel sand by die buitestort af voordat u die huis of swembaddek binnegaan.
• Gebruik die voorsiene vullisdromme: Kombuisdrom vir algemene afval, kroegdrom vir herwinbare materiaal (glas, plastiek, karton).
• Bedek die swembad wanneer dit nie gebruik word nie om die hitte oornag te behou.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
86 Gleniqua Drive, Glentana, Grootbrak, 6526, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang