Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

86 on Jubilee

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir 86 on Jubilee
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Corli R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli R
Gesin met tieners

Outydse sjarme met 'n kunstige gevoel.

Oulike verblyf met skoon en netjiese kamers. Ruim en gesellig. Selfs die hond is vriendelik! Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Gesin met klein kinders

Valuable memories.

Fantastic stay. Host made perfect recommendations for our family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrike L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrike L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Het lekker gebly en sal dit aanbeveel aan ander mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd heerlik om by 86 on Jubilee te bly. Ook 'n bonus dat dit naby Huis Bellinge.

Ons het lekker gebly. Al ons derde keer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

It is always a pleasure to have Juanita stay with us and we look forward to their next visit.

86 on Jubilee
Dave H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave H
Gesin met tieners

Highly recommended.

A highly enjoyable overnight stay. A pleasant and well-equipped unit. Very attentive hosts in Ingrid and John. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, stress-free.

We stayed at 86 on Jubilee on 30 December 2023. Very pleasant and comfortable. Nice private outside area. Suitably equipped kitchen, nice shower over bath. The room was large and very attractively decorated. The host was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Savannah W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savannah W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely perfect.

Our stay was absolutely incredible. My husband and I, with our pet cat, really love staying in the Spekboom cottage. We highly recommend a stay here. The hosts, along with their pets, were absolute gems. Super sweet and welcoming! The cottage was so beautiful and the attention to detail was amazing. We look forward to visiting again and again. We loved our stay at this perfect place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Gesin met tieners

Home away from home.

Great place and great value for money. Will recommend this for persons wanting to stay over in Oudtshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante P

It was peaceful and the house was extremely clean.

This place was absolutely beautiful, very central and neat. The host was very accommodating. I would definitely recommend this stay to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelri V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelri V
Gesin met klein kinders

Beste oorslaap op ons roadtrip.

Ons het 'n wonderlike verblyf gehad. Baie mooi, ruim, hartlike ontvangs en gemaklike slaap. Ons sal vir seker die plek aanbeveel en ook weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, neat.

Very nice and comfortable. Owner is friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiebe B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wiebe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was OK.

Oudtshoorn is nie meer veel van 'n toeriste-aantreklik nie. Maar reg vir oornagslaap op pad Colesburg toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflike oornagopsie in Oudtshoorn.

Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sport byeenkoms.

Netjiese skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia D
Enkelreisiger

Alles was 100%.

Baie netjiese en skoon eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candace R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candace R
Gesin met klein kinders

Stayed for 2 nights for a quick visit to Oudtshoorn.

86 on Jubilee is an oasis. It is seriously beautiful and offers great value for money. I would definitely recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Stylvol, skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi there
Thanks so much for your review but I was concerned as to why we received such a low score for customer services. I am aware that you wanted to stay another night and we then received a last minute on line booking and couldn't assist at the end. However if there was any other reason for the low score, I would love to know so we ensure we offer a better service in the future.
Thanks once again and take care.
Regards
Ingrid and John

86 on Jubilee
Juanita K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gebly. Alles wat mens nodig het. Selfs noodliggies en wifi is beskikbaar tydens beurtkrag.

Die feit dat dit naby Huis Bellinghanhof aftree-oord is, maak dit sommer nog beter. Ingrid en John is 2 wonderlike mense. Altyd 'n plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Saam met vriende

Lekker gekuier!

Baie mooi plek en vriendelike mense van die gastehuis! Baie gemaklik. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Gesin met tieners

'n Onverwagte sieraad in die Klein-Karoo.

Heerlik gebly in Ingrid se huislike Lavender-semi met 'n mooi tuin. Die kombuis is baie goed toegerus, die slaapkamers is ruim en pragtig modern versier. Die elektriese komberse was 'n welkome verrassing terwyl die sneeu dik op die Swartberge gelê het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Christine, thanks so much for your wonderful review, and such a pleasure having you stay with us. Take care and keep warm.
Regards. Ingrid

86 on Jubilee
Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Cosy.

Wonderful host with a small hut and cosy cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janci D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janci D
Gesin met klein kinders

Lekker Klein-Karoo huis.

Ons het die huis se styl baie geniet. Mens voel sommer dadelik tuis. Gemaklik ingerig. Lekker snoesige komberse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Besigheidsreis

Versteekte Karoo-juweel.

Wat 'n ongelooflike mooi plek! Netjies, skoon, gemaklik, gerieflik, veilig, sentraal en die mooiste tuine!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane M
Besigheidsreis

Lovely overnight stay.

Clean, spacious and very friendly and helpful hosts Ingrid and John.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L
Saam met vriende

Huislik en warm.

Die kombuisie was goed toegerus met alles skoon en in werkende toestand. Badkamer was gerieflik. Slaapkamers is ruim en beddegoed luuks en lekker warm ingerig vir koue aande. Ons was aangenaam verras met die waarde vir geld en die huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karyn C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karyn C
Gesin met tieners

Lovely historic building beautifully restored providing pleasant holiday accommodation.

The owners were very helpful, contacting us prior to our arrival to provide information on the house location, the history of Oudsthoorn, good restaurants, and sights in the area. The house is very clean, beautifully restored with lovely vintage decor, and has an attractive, garden. The house is centrally located in Oudtshoorn, and we easily drove to Buffels Drift for an excellent dinner and a local ostrich farm for a tour and breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Good day Karyn.
Thanks so much for your amazing review and this is truly why I do this. Nothing give me greater pleasure than to have guests that love what we love so much.
I hope that we see you again soon.
Take care,
Ingrid

86 on Jubilee
Hennie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol en gasvry eienaars.

Gekom as vreemdelinge en gaan weg as vriende. Dankie, Ingrid, John, Hannelie, 2 kitties en 'n blinde vriendelike hond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Good day.
Thanks so much for your wonderful review and it was truly awesome having you stay with us. I hope we see you again soon.
Take care,
Ingrid

86 on Jubilee
Craig M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M
Saam met vriende

Very comfortable and good value for money. Hosts very friendly.

Very convenient. I would stay again if travelling through Oudtshoorn. Comfortable and good value. Very quiet location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Good morning Craig
Thanks so much for your review and for choosing to stay with us. We hope that we will see you again when you are in Oudtshoorn again.
Take care
Ingrid Noble

86 on Jubilee
Chandre L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre L
Gesin met tieners

'n Heerlike, stil, rustige wegbreek in 'n pragtige woning met als wat jy nodig het en 'n lieflike tuin om te geniet.

Die area is dalk nie die beste nie, maar die oomblik as jy deur die hek ry, is als vergete. 'n Pragtige plek wat stil, rustig en baie veilig is en ook naby genoeg aan als. Baie skoon en netjies. Ons het heerlik gebly. Die eienaars is ook baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Chandre, thanks so much for your review and we are so glad that you came to stay. I do hope that we see you again when you are in Oudtshoorn. Take care and regards. Ingrid

86 on Jubilee
Hester W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester W
Gesin met tieners

Baie goeie ervaring.

Ingrid is baie vriendelik en gasvry. Ons het ons kuier baie geniet. Sal dit enige tyd aanbeveel. Plekkie mooi en skoon. Huis is pragtig, baie karakter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Hester
Thanks so much for your amazing review and we just loved having you stay with us. We hope to see you again when you visit Oudtshoorn again.
Take care and regards,
Ingrid

86 on Jubilee
Carol R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful evening. The cottage is perfect. Beautifully furnished. Most comfortable bed!

We will be back and will share our experiences with friends.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Carol
Thanks so much for your wonderful review. It just makes what we do so worth it. We love our piece of the Karoo and so glad you did as well. We loved having you stay with us and we hope to see you again.
Take care
Ingrid

86 on Jubilee
Michelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gerus na die lang pad.

86 on Jubilee is die perfekte plek om te oornag na die lang pad. Ons het goeie diens en 'n skoon netjiese plek gekry. Dis veilig en naby winkels om sommer gou iets lekker te gaan eet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Michelle,
Thank you so much for taking the time to write a great review. It was awesome having you stay with us and I hope to see you again when you visit Oudtshoorn.
Take care and regards,
Ingrid

86 on Jubilee
Ronald L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L
Saam met vriende

Oornagverblyf.

Gasvry ontvang deur eienaar en alles is aan ons verduidelik. Gasvrou het ook 'n paar goeie eetplekke aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Ronald
Thanks so much for your wonderful review and we are so thankful for what we have here. We loved having you stay with us and we hope we will see you again.
Take care
Ingrid

86 on Jubilee
Lynda P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, comfortable.

Enjoyed sitting in the garden, very tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Lynda
Thanks so much for your wonderful review and we loved having you stay with us. We hope to see you again soon.
Take care
Ingrid

86 on Jubilee
Elmich V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverwagte juweel.

Die akkommodasie was smaakvol en baie gemaklik. Doodstil en goed toegerus. Baie vriendelike ontvangs, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Elmich
Thanks so much for your amazing review and we loved having you stay with us.
Take care
Ingrid

86 on Jubilee
Claire F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire F
Gesin met klein kinders

Peaceful, beautiful and amazing.

86 on Jubilee is a real gem. The whole place is amazing and worth every dime. The owner Ingrid and staff were so friendly and helpful. My family and I really enjoyed our stay. I would recommend it to anyone looking for a nice holiday stay. Awesomeness️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Claire
Thanks so much for your amazing review and we absolutely loved having you stay with us. We hope to see you again soon.
Take care
Ingrid

86 on Jubilee
Jackie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Die gasvrou is altyd behulpsaam en vriendelik. 'n Prag mensie. Ons sal altyd verkies om oor te slaap in 86 Jubilee want jy het jou geriewe en privaatheid en stilte waneer jy dit wil hê. Dankie Ingrid vir jou juweel plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martlie J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outydse sjarme by uitstek!

Jy het alles wat jy nodig het vir dié eeu - maar tog is jy omring deur outydse sjarme! Ons het knus gebly en geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Martlie
Thanks so much for your wonderful review and we just loved having you stay with us. We hope to see again soon.
Take care
Ingrid

86 on Jubilee
Willem E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend.

Baie spasie. Meer as wat ons verwag het. Baie veilig. Baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Willem
Thanks so much for your wonderful review and we loved having you stay with us. We hope to see you soon again.
Take care
Ingrid

86 on Jubilee
Leona V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona V
Gesin met tieners

Heerlike en rustige oorslaap!

Pragtige verblyf, als skoon en netjies en heerlike matrasse vir 'n goeie nagrus! Eienaars baie vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Leona
Thanks so much for your wonderful review and we loved having you stay with us. We hope to see you again soon.
Take care
Ingrid

86 on Jubilee
Sonja L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek skoon en netjies. Gasvrou behulpsaam en baie gasvry.

Bemarking goed gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Sonja
Thanks so much for your wonderful review and we loved having you stay with us. We hope to see you soon.
Take care
Ingrid

86 on Jubilee
Christo V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gasvry met aandag aan detail.

Die kothuis is baie gesellig en netjies. Eienaars het ons vriendelik ontvang. Hou baie van die landelike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Christo
Thanks for your wonderful review and we loved having you stay with us. We hope that we see you again soon.
Take care
Ingrid

86 on Jubilee
Leigh-ann F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann F
Gesin met klein kinders

Peaceful, tranquillity, beautiful!

Dit was wonderlik om by julle te kon bly. My familie en ek het 'n fantastiese tyd gehad en het baie lekker gerus. Ek sal beslis weer soontoe gaan en beveel dit aan vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Thanks, soo much for the awesome review and it was great having you stay with us. We look very forward to having you stay with us again in the near future.
Take care and be safe

86 on Jubilee
Christiaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan V

Tevrede, doelgepas en netjies.

Ons het heel lekker gebly en was baie tevrede met die fasiliteite by 86 on Jubilee self. Die area het onveilig gevoel. Ons het nie veilig gevoel om in die strate te stap nie wat mens redelik ingehok laat voel het. Die WiFi was beskikbaar meeste van die tyd, maar die kwaliteit het dit nie verleen tot WhatsApp-oproepe en video-vergaderings nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Good morning Christiaan

I am so sorry that you felt unsafe during your stay. As a single woman who has relocated from Johannesburg, I realise the concern but I love my home and I am glad that you enjoyed the cottage. I do apologise about the wifi but we have now changed to an alternative provider, as Telkom seems to be unreliable and the improvement is substantial.

Take care

Ingrid

86 on Jubilee
Irmela D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irmela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for an overnight stay.

Ingrid and John were so welcoming and friendly. The Spekboom cottage was immaculate - we and our two 4-paw children had a pleasant stay. Will definitely recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Irmela

I am so pleased that you enjoyed your time with us. We loved having you stay with us and hopefully we will see you again, when you are in the area.

Take care and be safe.


Ingrid

86 on Jubilee
Elisma O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Uitstekend!

Ons & ons 4 voet kinders het baie lekker gebly! Netjies & skoon. Dankie Ingrid vir jul gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Elisma

Thanks for coming to stay and we loved having you and your 4 legged children. Hope to see you again, when you visit the area.

Take care and be safe.

Ingrid

86 on Jubilee
Ria J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Die plekkie was super skoon en baie mooi.

Dit was 'n warm dag toe ons daar aankom, maar die dekor in die huis en spesifiek die kamers het koel gelyk met die mooi wit beddegoed. Ons het net een nag gebly, maar was spyt ons het nie langer gebly nie. Was beslis die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Ria

I am sorry for the late response. I am so glad that you enjoyed your stay with us and it was so awesome having you stay. I hope that we see you the next time you visit Oudtshoorn

Take care and be safe.

Ingrid

86 on Jubilee
Eugene K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese blyplek.

Aangename, hulpvaardige gasvrou en ander personeel. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Eugene

I am so sorry that I am only replying now. It was so amazing having you stay with us and hopefully you will visit us again.

Take care and stay safe.

Ingrid

86 on Jubilee
Gerda C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Pragtige huis en tuin

Vriendelike diens, netjies en skoon, naby alles, lieflike stoep en tuin

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met vriende

Heerlike tuisgevoel weg van die huis!

Gasvrou het ons só tuis laat voel in haar pragtige ouwêreldse huis. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, met baie ekstra detail! Ons sal definitief dit by vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful room, hospitable, generous host, safe, perfect location.

We truly enjoyed our stay and would return there whenever we need to go to Oudtshoorn again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige kamer, gasvry, gawe gasheer, veilig, perfekte ligging.

Ons het ons verblyf geniet en sal beslis weer teruggaan as ons weer in Oudtshoorn is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Rentia

Thanks so much for your great review and it was such a pleasure having you stay with us.

Thanks and take care

Ingrid

86 on Jubilee
Hessie G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel tuis.

Netjies met vriendelike hupvaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en stil omgewing.

Aangename verblyf, ontvangs was puik met vriendelike mense, sal beslis weer kom inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Gesin met klein kinders

Amazing attention to detail.

Considering the price this is absolutely the best deal in town. Our hostess was there to welcome us and when we left. One of the loveliest stays I've had in Oudtshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage, everything we needed. Very friendly owners. Would definitely stay there again.

Lovely cottage. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie P
Gesin met tieners

Warm welkom, tipies platteland.

Gasvrou gee meer as wat 'n mens sou verwag. Sy gee n stukkie van haar hart ook. Sjerrie, melk, gebottelde water. Die mooiste, sagste kombersie. Dit was regte 'n besonderse ervaring om daar tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi there

Thanks so much for the lovely review, It was such a pleasure having you stay with us and hopefully we will see again soon.

Regards
Ingrid and John

86 on Jubilee
Greg H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Greg H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Lovely affordable stay. We felt comfortable and looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi there

Thanks for your lovely review, it was awesome having you stay with us and we look forward to your next visit.

Take care
Ingrid and John

86 on Jubilee
Liani S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kothuisie.

Die kothuisie is pragtig en die omgewing rustig. Ons en Olive het baie lekker gebly. Baie dankie, Ingrid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat ek nodig gehad het vir 'n kort verblyf in die dorp.

Dit was perfek en sal weer van hulle gebruik maak. Ek het die plek geniet en is jammer dat ek nie langer kon bly nie. Die ou huis verplaas jou in 'n ander wêreld in waar tyd nie saak maak nie. Ek sou langer daar kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Good afternoon

Thanks so much for your lovely review and so glad that you had a great stay. Hopefully we will see you again when you are in the area.

Take care
Ingrid and john

86 on Jubilee
Elma T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic home and huge garden for us and our pets.

John and Ingrid are fantastic hosts, always considerate and polite. Nothing is too much trouble. If you have pets, then this is the place to stay. Securely fenced, we could leave our pets to roam the huge lawned garden without worrying. Undercover parking from the extreme sun was a bonus. Fantastic to unload the vehicle, and light a fire to have a braai and relax after a long drive. We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Good day Elma and Jack,

Thank you for the wonderful review. It was such a pleasure having you stay with us, while you were in Oudtshoorn. We look forward to having you stay with us again.

Take care and hopefully see you on your next visit.

Regards
Ingrid and John

86 on Jubilee
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl-pierre E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl-pierre E
Besigheidsreis

Baie netjies, alles wat jy nodig het is daar en meer.

Was vooraf Whatsapp gestuur en gevra hoe laat ons daar sal wees, was ontvang en die blyplek gewys. Die WiFi en DStv was 'n bonus. Het lekker daar geslaap. Het geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Sal enige tyd weer hier bly. Mooi ou huis. Laat my dink aan my kinderdae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Good afternoon David

Thank you very much for your great review and so thrilled that you enjoyed your time with us. It was awesome having you stay with us and we hope to have you stay again, when you are in the area.

Thanks and regards
Ingrid

86 on Jubilee
Lorraine P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine P
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie vriendelike gasvrou en baie behulpsaam. Rustige en gemaklike plek. Beddens slaap fantasties. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Good day Lorraine,

Thank you so much for the lovely review, it was amazing to have you stay with us. Hope to see you again when you are in the area.

Take care,
Ingrid and John

86 on Jubilee
Jenny F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jenny F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld nie.

Nie waarde vir geld. Foto op webblad en en hoe dit werklik lyk nie dieselfde nie. Geen stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Hi Jenny,

Thanks for staying with us and concerned about your comments as it clearly states in the description that Spekboom has no shower, only a bath. I do apologise for any misconceptions regarding what you were expecting.

Regards,
Ingrid

86 on Jubilee
Francisco M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Dit was 'n amazing ervaring. Die eienaars, die paartjie is vriendelik en warm mense. Dit was lekker om daar te bly. Die woonstel is baie modern en het volle DStv .Daar was lekkers, chips en chocolate met ons aankoms. Daar is onderdakparkering. Dit is naby alles. En baie stil. Was wonderlik om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Dear Moses,

It was an absolute pleasure having you stay with us. Thank you for the great review, and we hope to have you stay with us on your next visit to Oudtshoorn.

Take care
Ingrid

86 on Jubilee
Callula B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callula B
Saam met vriende

Absolutely amazing!

It was such a delight to stay at 86 on Jubilee! The host family was so accommodating, friendly, warmhearted and had everything ready for us, we even had a little snack basket! I would stay here again in a heartbeat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

86 on Jubilee se terugvoer

Good Day Callula,

Thanks so much for the stunning review and it was an absolute pleasure having you stay with us. We hope to see you again when you are in the area.

Take care
Ingrid and John

86 on Jubilee
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileestraat 86, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85a429bab3ff72ef7d38db31744d63a529ffc45aee20c6914ffb99ceec4610816088fca3ea442aaecfe227d55c34ac377423?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 86 Jubilee Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.589008164818 22.211796306993
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem