Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

86 Zebula - Bush Baby

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabula, Plaas 534KQ D1000,, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

86 Zebula - Bush Baby is in een van die mooiste boslodges in Zebula, Zebula Golf Resort & Spa geleë en is deur tripsavvy onder die top 10 gholfoorde in SA aangewys. Dit word omring deur bome wat 'n ware gevoel van privaatheid bied en is ideaal vir groter groepe.

Dié lodge bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 5 smaakvol versierde slaapkamers met en suite-badkamers. Drie van die eenhede is losstaande, terwyl die ander twee eenhede met mekaar verbind is. Vier van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vyfde slaapkamer 2 stapelbeddens het wat geskik is vir kinders onder 16. Die en suite-badkamers het óf 'n bad óf 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus kaggel. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die huis het 'n kuierarea met 'n kroeg, yskassie en stoele.

Buite is 'n privaat swembad, Jacuzzi met sitplek vir 10 en 'n lieflike boma-kaggel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die sonsondergange in die bos bewonder, gholf speel, wild op die stoep besigtig, spa-behandelings en heerlike etes by 3 van die restaurante op die landgoed geniet, asook op wildritte gaan om die Groot 5 te sien.

Slaapplek

’n Bespreking by 86 Zebula - Bush Baby sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Ligging

  • Mabula, Plaas 534KQ D1000,, Bela Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabula, Plaas 534KQ D1000,, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f2b6dca4d72a78ab2aeeefb9a0d38c3b20a77c30177757d39220d6878eab4d4b7c34c0e4d41459fb3276f2eebdbee4c4e6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
Mabula Farm 534KQ D1000, 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.746519796884 27.942365252779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem