Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

87 Marine Drive

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 120

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir 87 Marine Drive
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Adam S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adam S

Dit was baie lekker. Die uitsig is die beste.

Dis 'n goeie woonbuurt en lekker stil. Sal beslis weer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald G

Perfekte wegbreek by die see.

Ons het almal baie lekker gekuier en sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia C
Saam met vriende

Thanks for the phenomenal service. We reported 2 concerns and the turnaround time and service was professional and friendly.

Well deserve break with breathtaking views. So ideal for fishing, pure relaxation and very comfy. We will surely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Gemaklike woningplek met alles in wat nodig is, wonderlike see uitsig.

Gemaklike ruim woning vir ons 6 volwassenes gewees. Genoeg van alle benodighede, breekware , eetgerei, potte, panne, bakke, wat baie keer ondervoorsien word. Gerieflike ligging vir 'n heeltyd see-uitsig. Baie lekker gekuier, kan woning aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane E
Gesin met klein kinders

Beautiful location, but traffic can be noisy.

We struggled without WiFi as we were working from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met vriende

Wonderlik!

Dit was wonderlik, sal weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric B
Gesin met klein kinders

Comfortable living.

Very comfortable and safe house. Beds and bedding fantastic. Nice living area and bathrooms. Only downside was that there was no usable grid for the braai and no tongs! We had to purchase both ourselves.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike verblyf.

Baie gemaklike en veilige huis. Beddens en beddegoed fantasties. Lekker leefarea en badkamers. Die enigste nadeel was dat daar geen bruikbare rooster vir die braai en geen tang was nie! Ons moes albei self koop.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R
Gesin met klein kinders

Rustig met n pragtige uitsig.

Die huis is perfek geleë. Die see-uitsig met die branders wat in die agtergrond breek is sielskos. Mooi skoon en gemaklike huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juwayne M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juwayne M
Gesin met tieners

Struisbaai is a nice getaway for family and friends. Had an awesome weekend.

The accommodation was in an immaculate condition. Was very happy with the house we rented and will be definitely going back there. Struisbaai is the place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennefer C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennefer C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful, quiet, magnificent view, wished we could have stayed another 7 days!

A wonderful place to just relax and enjoy yourself. Lovely to sit on the stoep and watch all the energetic ones running and cycling, and then to listen to the sound of the sea, and sleep peacefully. Will do this again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lelani K
Saam met vriende

Net jammer die TV was nie in 'n werkende toestand nie en die braai rook verskriklik binne die huis.

Lekker eenheid, net jammer die TV was nie in werkende kondisie en die binne-braai se rook stoot terug in huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Latiefa A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latiefa A

Wonderlike vakansieplek.

87 Marine Drive is nou waarlik 'n goeie "find". Alles is daar om jou vakansie so gemaklik moontlik te maak. Die strand is oorkant die pad, die meubels is van goeie kwalitiet, en dis veilig. Sal dit beslis weer oorweeg as ek in daardie omgewing wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel J
Gesin met tieners

Gerieflik en ruim, goed toegerus, mooiste uitsig op die see.

Heerlike wegbreek saam met ons kinders in hierdie ruim, netjiese, goed toegeruste eenheid! Pragtige uitsig op die see, heerlike binnebraai, naby winkels! Heerlike staproetes in die nabyheid, asook die suidste punt van Afrika. Sal beslis weer gebruik maak om weg te breek na die lieflike eenheid! Kan beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H

Pragtige plek, awesome see-uitsig.

Sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nashita S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nashita S
Gesin met tieners

Absolutely fabulous. The owners really went the extra mile and exceeded our expectations.

My family and I had the most amazing time. Beautiful place with the most beautiful views. Would definitely love to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met vriende

Onvergeetlike uitsig.

Lekker ruim met alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olivia S
Gesin met tieners

Baie mooi, goed toegerus en gerieflik.

Pragtige huis, heerlik ruim en skoon. Alles wat 'n mens nodig het en veral die pragtige see-uitsig maak dit spesiaal. Sal beslis weer daar wil gaan bly, hopelik langer volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjie, skoon gemaklik en mooi see uitsig.

Mooi skoon moderne huis, goed geleë met mooi see uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het bitter lekker gekuier. Ons kom verseker weer 87 Marine Drive!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Louw V
Gesin met klein kinders

Goeie ligging, maar res nagmerrie.

Die plek was vuil met vuil handdoeke nog in badkamer en halfgewasde breekware. Slegs een rol toiletpapier per badkamer. Moes toiletpapier na ure by hotel gaan vra. Geen badkamermatjies en nodige goed soos 'n plunger nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

87 Marine Drive se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Louw, soos reeds per epos bespreek het ons hierdie probleme aangespreek. Ons hoop ter harte dat en indien julle weer by 87 Marine Drive kom bly, julle slegs goeie terugvoering kan gee omdat diens en netheid van so hoe gehalte is.

Vriendelike groete

87 Marine Drive

87 Marine Drive
Sonja D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel, netjies, ruim, pragtige see-uitsig!

Ons bespreking van die eenheid en betaling via Lekkeslaap aan die eienaars het glad verloop. Die eienaar het ons tydig omtrent die eenheid se sleutel-reëlings in kennis gestel. 87 Marine Drive is 'n pragtig skoon en ruim blyplek. Met drie slaap kamers en twee badkamers kan 7 persone met gemak daar tuisgaan. Die kombuis is goed uitgerus en die groot leefvertrek het 'n fantastiese uitsig oor die branders wat breek op die rotse. 'n Mens kan net jou motor afpak, die groot binnenshuise braai aansteek, jou skoene uitskop en jou vleis braai terwyl jy 'n glasie wyn geniet en die see aanskou. Baie dankie, ons het twee onvergeetlike dae met fantastiese weer in Struisbaai deurgebring en sal enige tyd weer terugkeer en by 87 Marine Drive tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 87, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjM2I5MTA5LTAxOWMtNGFhNy1iMjkyLTk3MWYxOGY2NmY1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 87 Marine Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812764288312 20.044466673611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem