LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 870 on Riverview Drive | LekkeSlaap
+33

870 on Riverview Drive

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 870 on Riverview Drive
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wayne T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We found a gem.

Host are very friendly and helpful. Lovely, modern cottage, well stocked and very clean, nice private patio. John and Bernise served a superb breakfast for the cottage. Thanks guys will definitely recommend and be back.

Jacobus B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Lieflike plek, baie vriendelike eienaars, hartlike ontvangs, baie dankie. Nuwe eenheid, goed ingerig, lugversorger is ‘n bederf in die Noordkus hitte en humiditeit. Pragtige kamer, goeie linne, oulike privaat stoep met mooi tuine. Swembad is ‘n lafenis. Sal beslis aanbeveel!

Chantal B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Amazing.

Dis 'n fantastiese plek en die eienaars is baie gasvry en hulpvaardig.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverview-rylaan 870, Riverview, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADdNYWiXbBVBPuj2tbSUPYB4BQHfGrbBR9HER6sGgMwJGKvZ0Hl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 870 Riverview Drive Riverview 3935 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.438578872552 32.179518369381
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!