Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

88 on Kayburne

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kayburne-laan 88, Randparkrif, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

88 on Kayburne is in 'n gevestigde area in Johannesburg, naby die hoofweë en 'n winkelsentrum geleë. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers, paartjies en gesinne.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir tot 8 gaste. Die eenhede sluit 88 on Kayburne Woonstel en Heart of Jo'burg Kothuis in. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, 'n kaggel en 'n kombuis met 'n yskas, wasmasjien, gasstoof en 'n oond in. Die woonstel het ook 'n tuintjie en klein troeteldiere word op versoek toegelaat.

Heart of Jo'burg Kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en een met 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n sitarea, TV, WiFi en 'n patio met 'n braai.

Ander geriewe sluit 'n swembad en WiFi in en troeteldiere word op versoek toegelaat.

Doendinge in die omtrek sluit voëlkyk, fietsry, wildkyk en wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir 88 on Kayburne
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kayburne-laan 88, Randparkrif, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink 88 on Kayburne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kayburne-laan 88, Randparkrif, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA41VTI9qSNQRe2d8xM87LK4GoLW5MTZzQOn6QUkTFdyYVFz1bC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 88 Kayburne Avenue Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.102244451909 27.944222915344