- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 A St Aidan's Laan, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 670 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
8A Grahamstown is 'n luukse en ruim gastehuis, ideaal geleë in Grahamstad. Nog nooit was die term "luuks" so gepas nie. Die gastehuis is professioneel ontwerp en versier om vir jou 'n luukse en huislike akkommodasie te bied.
Akkommodasie word in 5 luukse suites of kamers aangebied. Elke suite of kamer het katoenlinne en angorahaarkomberse. "Mungo" handgeweefde handdoeke en japonne word voorsien. Kamerfasiliteite sluit in: platskerm-TV's met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs en verwarmers.
Die gastehuis het 'n eerlikheidskroeg. Die ruim sitkamer- en eetkamerarea het 'n kaggel vir daai koue aande. Die ontspan-area op die onderste vloer is ideaal om by te ontspan en bietjie TV te kyk. Die gemaklike patio-area met buite-meubels bied lieflike uitsigte van Grahamstad. Op warmer dae kan gaste in die swembad afkoel. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. WiFi is beskikbaar in die ontvangsarea.
Grahamstad is die tuiste van die Nasionale Kunstefees wat jaarliks in Julie aangebied word en mense van regoor die land lok. Die fees spog met kuns, vertonings, stalletjies en vele ander opwindende vertonings van bekende komediante, musikante en produksiemaatskappye. 8A Grahamstown is sentraal geleë naby Kingswood College, St Andrews College, Diocesan meisieskool en die geregshowe. Dis net 'n uur se ry van die Addo Olifantpark, Shamwari Natuurreservaat, Amakhala Natuurreservaat en Lalibela Natuurreservaat van die N2-hoofweg af.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Ligging
- 8 A St Aidan's Laan, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
- Gaste dink 8A Grahamstown het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Grahamstad Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 A St Aidan's Laan, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom