8B Globe Street
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Globe-straat 8B, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
8B Globe Street is in Graaff-Reinet en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek vir 9 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel, 'n TV met DStv, en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet.
Die huis het waaiers vir die somer en verwarmers en 'n kaggel vir die winter, maar dit word aanbeveel om warm klere saam te bring, aangesien dit in die winter baie koud word.
Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 8B Globe Street sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Globe-straat 8B, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink 8B Globe Street het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Globe-straat 8B, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom