8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Capstan Close, Marina da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 @ Capstan bied rustige verblyf in 'n selfsorgvakansiehuis met 'n skilderagtige uitsig, reg teen die water in Marina Da Gama. Dit is op die Zandvleimeer gebou wat gaste direkte toegang tot die Marina-kanaal bied.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde badkamer het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis-eiland dien ook as 'n eetarea. Die ruim leefarea het 'n etenstafel, rusbanke en 'n platskerm-TV, en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die skuifdeur lei na 'n balkon met buitemeubels vanwaar gaste die skilderagtige berg- en marina-uitsig kan bewonder.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel. 9 @ Capstan is naby Muizenbergstrand en Kalkbaai geleë, waar daar 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zunade Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 9 Capstan Close, Marina da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 @ Capstan het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Capstan Close, Marina da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang