Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Bee

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir 9 Bee
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elizabeth S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S

Heerlik oorgebly. Als wat mens benodig. Sal definitief aanbeveel.

Heerlik oorgebly. Als wat mens benodig.

Marinda H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H

Perfek.

Absolute waarde vir geld. Dankie vir julle gasvryheid te midde van 'n besige program.

9 Bee se terugvoer

Thank you very much for your comments.
Have a great day. Brian n Heila

9 Bee
Anton C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C

Rustige wegbreek.

Dit is beslis die moeite werd. Eienaar is baie vriendelik en gasvry. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Louise H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Bekostigbaar, gerieflik en veilig.

Baie lekker gebly, presies volgens ons behoeftes teen 'n bekostigbare tarief.

9 Bee se terugvoer

Thank you for your review. We appreciate it very much.
Kind regards, Brian and Heila.

9 Bee
Roelien C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien C

Waarde vir geld.

Loadshedding is 'n probleem, maar dis nie iets waarvoor hulle kan help nie. As hulle 'n omsetter moet kry, gaan die prys weer meer wees. So vir die prys was dit waarde vir geld.

Markus L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus L

Salig en rustig.

Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Sentraal geleë van die dorp. Eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal definitief weer vir hulle gaan kuier en sal hulle aanbeveel vir familie en vriende.

Jo F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo F

Uitstaande.

Baie lekker gebly. Uitstaande verblyf en gasvryheid.

Irida S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S

Gasvry! Rustig! Veilig!

Kompakte verblyf met als wat jy benodig! Baie bekostigbaar in vergelyking met ander gastehuise. Hier vind jy bederwe soos beskuit, melk, filterkoffie en vol DStv. 'n Bekostigbare lekker ontbyt wat vir jou in jou eenheid vriendelik bedien word om privaat by die eenheid se eetkamertjie te eet, was regtig besonders met 'n pot vars koffie. Word beslis aanbeveel.

Natasha S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Baie lekker gebly.

Baie oulike mense, ontvangs was puik, als was reg en op plek op kort kennisgewing.

Claudia D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D

Waarde vir geld, vriendelike diens, rustig en gemaklik.

'n Rustige en veilige plekkie met baie vriendelike en behulpsame eienaars. Plekkie was pragtig skoon en netjies. Hulle maak seker dat alles gemaklik is vir die wat daar oorbly. Sal vir seker weer daar oornag.

Yvonne N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N

Vriendelike diens, skoon en gemaklike kamer.

In 'n stil woonbuurt, maklike toegang, veilige parkering en baie vriendelike diens. Alles wat ons nodig gehad het. Baie lekke gebly, dankie.

9 Bee se terugvoer

Baie dankie Yvonne vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Travel and stay safe Brian n Heila.

9 Bee
Wynand J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand J

Lekker.

Veilig, rustig en gasvry is wat ek ervaar het dankie.

9 Bee se terugvoer

Baie dankie Wynand. Jy is altyd welkom by ons.

9 Bee
Helene B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Brian het soveel moeite gedoen om my welkom te laat voel en moeite gedoen met klein goedjies. Ek sal beslis weer gebruik maak van hierdie verblyf.

9 Bee se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. I appreciate very much.
Please come back again.

9 Bee
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosstraat 9B, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA388dbdf1cfc86d5bc007badb64e7e00e60129ebfaa6e3ab05ae5de29e88070776a8fbc3ba63b70e51c494692540bb6e88f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 9B Suikerbos Street Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.839150967087 26.657107566337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang