Shaka's Rock Akkommodasie by 9 Kamari Santorini | LekkeSlaap
+21

9 Kamari Santorini

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Kamari Santorini 9, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

9 Kamari Santorini is 'n selfsorgwoonstel in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, minder as 50 km noord van Durban. Kamari is 1 van 6 villas in die Santorini-kompleks in Thompsonsbaai tussen Ballito en Chakas Rock.

Hierdie drieslaapkamerwoonstel beskik oor 2 badkamers en lugversorging, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer is elkeen met 2 enkelbeddens ingerig en deel 'n aparte badkamer.

Die woonstel het 'n oopplankombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitarea gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi word ook voorsien. Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek en see-uitsigte.

Die eenheid word daagliks skoongemaak en daar is 'n muntstuk-aangedrewe wassery in die dorp. In die kompleks is daar is 6 swembaddens, lieflike tuine en 'n dolfyn- en walvis-uitkykdek. Die kompleks bied ook direkte toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Kamari Santorini sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir 9 Kamari Santorini
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Kamari Santorini 9, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 Kamari Santorini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Kamari Santorini 9, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcafc28a30e77d5814f1116a1886a65f82cdcde827e615d8c159b496423ca8357bfc52a74628a8aee816bcb5b5f446df134b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 101 Ocean Drive 9 Kamari Santorini 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.525068282336 31.224928200245
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za