Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Kamari Santorini

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir 9 Kamari Santorini
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Desree - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desree
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing long weekend!

Will definitely book again. Plenty of dishes and containers for use. Large bathrooms. Clean and very neat. Very friendly owner, Dawn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merinda K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Merinda K
Gesin met klein kinders

Goed geleë. Ruim eenheid. Goeie estate.

Goeie sekuriteit en goed geleë. Heerlike swemgeriewe. Baie mooi en ruim eenheid. Linne nie gereeld vervang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan C
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige wegbreek!

Die eenheid is baie goed toegerus en is baie ruim en skoon. Die area was baie rustig selfs al was ons daar tydens die matriek rage. Het nie eers agter gekom dat daar matriekvakansies in Ballito is nie. Die see was maklik toeganklik vanaf die eenheid en daar is 'n swembad reg by die eenheid. Met die dag van aankoms was die skoonmaak van die eenheid nog nie klaar gewees nie wat die inboek vertraag het, maar die personeel was baie vriendelik en het groot om verskoning gevra, dit het glad nie gepla nie. Die enigste kritiek was maar net die skoonmaak dame wat vensters wawyd oop los nadat sy skoon gemaak het en so los terwyl mens vir die dag uit is en eers later weer terugkom en moes haar vra om die braaier skoon te maak, het dit nie uit haar eie gedoen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona M
Gesin met tieners

Spacious and airy.

We had a fabulous 3 night stay at Santorini. The flat is big, spacious and airy, with all necessary amenities. Communication was good, but I would recommend a small folder with essential info about the flat and Santorini, and it's workings. The space was cleaned efficiently, on a daily basis. the local beaches are gorgeous and it is situated close to shops and restaurants. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raoul B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul B
Gesin met tieners

Good views, clean and modern and easy walk directly to beach.

Enjoy good views, clean and modern and easy walk directly to beach. Friendly for family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 Kamari Santorini se terugvoer

Hi Raoul,
Thank you, I am glad you enjoyed your stay at 9 Kamari. We hope to see you again.
Dawn

9 Kamari Santorini
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan V
Gesin met klein kinders

Gerieflik en skoon.

Die huis gerieflik en skoon. Die kompleks is baie veilig met gemaklikke toegang na die hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonya V
Gesin met klein kinders

Smaakvol toegerus met alles en nog wat.

Pragtige eenheid met persoonlike kontak deur eienaar. Eenheid smaakvol oorgedoen. See-uitsig asemrowend, net te ver om die see te hoor gesels. Beveel aan vir 6 volwassenes, eenheid groot genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teuns K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teuns K
Gesin met klein kinders

Lekker ontspannend.

Mooi groot woonstel met al die nodige vir selfsorg. Sou graag Weber-braai of soortgelyk op balkon wou hê om gemaklik te kon braai. Daar is net 'n baie klein braaiertjie op stoep. Verder mooi skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Biona J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biona J
Saam met vriende

Beach Getaway

Tastefully furnished beachy unit. Well maintained unit with good security. 400m to malls, restaurants and beach (access to private beach on property). Considerate 'meet and greet' staff (even assisted with luggage) and cleaners quick and efficient. Much more spacious than the pictures let on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë.

Goed geleë en naby die strand. Geen privaatheid, skoonmakers loop enige tyd in die woonstel in. So nie baie veilig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 Kamari Santorini se terugvoer

I appreciate this feedback from Anel and Barry Strydom.

We have contacted Vianathi Cleaning Service who clean our villas in Santorini and have had an on-site inspection with them. The villa is spotless. We have also instructed them that their cleaners may not enter the villa without agreed times with the guests. This can be done at the "Meet and Greet" service we provide.

Regarding security, we have owned a number of villas in Santorini and have never had a security breach. The gates are manned by Alpha Security and the estate is patrolled day and night. There is also cameras in strategic places.

9 Kamari Villa has been recently totally refurbished, has an awesome sea view with a swimming pool and whale watching deck in close proximity. We have had wonderful positive feedback from guests who have returned.

9 Kamari Santorini
Jacques T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Saam met vriende

Netjiese verblyf loopafstand van strande met baie vriendelike en behulpsame personeel.

Ons was baie verras om te sien dat hierdie eenheid baie groter was as wat dit in die foto's vertoon. Super skoon, baie netjies, goed toegerus, modern, ruim en gemaklik. Die eenheid is loop afstand van die privaat en publieke strande en is omring met pragtige plantegroei en natuurskoon. Die 'meet and greet' personeel baie vriendelik en behulpsaam en was op bystand indien ons enige inligting nodig sou hê tydens ons verblyf. Die skoonmaak personeel was ook baie vriendelik en ons eenheid en braai area was daagliks skoongemaak. Ek sal hierdie eenheid verseker vir enige iemand aanbeveel, en 9 Kamari sien ons beslis gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Kamari Santorini 9, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcafc28a30e77d5814f1116a1886a65f82cdcde827e615d8c159b496423ca8357bfc52a74628a8aee816bcb5b5f446df134b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 101 Ocean Drive 9 Kamari Santorini 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.525068282336 31.224928200245
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem