9 Kyalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Marine Drive, 9 Kyalanga, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
9 Kyalanga bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel, geleë op Umhlanga se strandfront. Die ligging bied maklike toegang tot die strand, winkels en restaurante in die omgewing.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel en stoele in, en 'n sitkamer met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.
Die woonstel beskik oor 'n patio met uitsigte oor die tuin en braaigeriewe.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike buitelug-swembad, ideaal vir daardie warm somersdae.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 177
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 20 Marine Drive, 9 Kyalanga, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 9 Kyalanga het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Marine Drive, 9 Kyalanga, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang