Yzerfontein Akkommodasie by 9 on Dolfyn | LekkeSlaap
+29

9 on Dolfyn

3 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 28 Apr 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 9, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 792 R2 373 per nag (vir 7 persone)

Beskrywing

9 on Dolfyn bied selfsorgverblyf en is net 5 minute van die strand in Yzerfontein af. Die eenheid is ook naby 'n ontspanningsklub, karavaanpark, drankwinkel, kruidenierswinkel en kafees.

Die ten volle gemeubileerde vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed vir 'n kind jonger as 12 jaar. Dié kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en het toegang tot 'n aparte gastetoilet en stortkamer in die gang.

Die lig en lugtige oopplan-kombuis is ten volle toegerus en beskik oor granietwerksoppervlaktes, 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en toebehore, sowel as 'n strykplank en -yster. Die eetarea het 'n groot tafel met bankies en stoele.

In die sitkamer is daar gemaklike sitplek en 'n 37" TV met volledige DStv. Daar is boeke, tydskrifte en speletjies waarvan gaste gerus gebruik kan maak. Op die stoep is daar 'n hout-etenstafel met 6 stoele, gemaklike buite-meubels, sowel as 'n binne- en buitebraai. Daar is ook 'n draagbare ketelbraai beskikbaar.

Die huis het 'n alarmstelsel wat plaaslik gemonitor word, en die tuin is omhein sodat troeteldiere lekker kan speel. Veilige parkeerplek agter die hekke is beskikbaar vir motors.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 on Dolfyn sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir 9 on Dolfyn
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Dolfynstraat 9, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink 9 on Dolfyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 792
Vanaf R2 373
per nag (vir 7 persone)
was R2 792
Vanaf R2 373
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 9, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf9a0632588ec5b7c673077704eabc97fb32f00450998450e2b2f0c1a255352fb31165e1d575408f922258b9e296d4e213b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 792, nou Vanaf R2 373  per nag (vir 7 persone) 3 5 1 5 9 Dolfyn Straat Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.338107665067 18.164082643941
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za