Yzerfontein Akkommodasie by 9 on Dolfyn | LekkeSlaap
+29

9 on Dolfyn

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir 9 on Dolfyn
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Morne  - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne
Saam met eggenoot / lewensmaat

One het baie lekker gebly.

Die huis is mooi, goed toegerus en netjies. Daar is niks wat ons gesoek het of gemis het nie, veral die kombuis is ten volle toegerus. Daar is oorgenoeg badkamers en slaapkamers. Die huis was wel koud binne en dit is winter, maar daar is niks matte of verwarmers in die huis nie.

9 on Dolfyn's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Morne. Ek sal jou dit aan die eienaars noem.
Hierdie is 'n dierevriendelik eenheid en daarom verkies ons om geen matte te gebruik nie. Ons het nou vir twee winters nie vreeslik koud gekry aan die Weskus nie, maar die weer is duidelik dié jaar so bietjie anders. Hoop om julle spoedig weer in Yzerfontein te ontvang!
Groete,
Karen Schrader

9 on Dolfyn
Desmeree F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmeree F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie mooi en netjies. Rustige buurt! Regtig waarde vir jou geld. Sal dit definitief aanbeveel.

Faith H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith H
Gesin met tieners

Rustig en gemaklik naby die see.

Ons het heerlik gebly by 9 on Dolfyn. Die huis is baie goed toegerus en netjies met ruim kamers. Die stoep en die braaikamer was veral goeie pluspunte. Dit het ons veral gepas omdat die huis troeteldiervriendelik is en baie naby die see is.

was R2 792
Vanaf R2 373
per nag (vir 7 persone)
was R2 792
Vanaf R2 373
per nag (vir 7 persone)
was R2 792
Vanaf R2 373
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 9, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf9a0632588ec5b7c673077704eabc97fb32f00450998450e2b2f0c1a255352fb31165e1d575408f922258b9e296d4e213b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 792, nou Vanaf R2 373  per nag (vir 7 persone) 3 5 1 5 9 Dolfyn Straat Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.338107665067 18.164082643941
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za