9 on Feijoa

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Feb 2019 tot 4 Nov 2019.

Beskrywing

9 on Feijoa bied ruim kamers en is ideaal geleë in die hartjie van die West Acres woonbuurt in Nelspruit. Die eenhede is perfek vir paartjies of sakereisigers.

Die eenhede is elkeen toegerus met 'n LCD-TV en DStv, sowel as 'n mikrogolfoond, vrieskas-yskas, elektriese braaipan, eetgerei en breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenhede is semi-selfsorg, en gaste se skottelgoed sal gewas word aangesien daar nie wasbakke in die eenhede is nie.

Gaste het toegang tot die swembad en braaigeriewe. Die eenheid word daagliks skoongemaak, buiten Sondae en openbare vakansiedae. Klein troeteldiere is welkom om saam te kom vir die vakansie indien dit voor jou aankoms gereël word met die instansie.

Nelspruit is die ideale ligging in die stad vanwaar jy die Krugerwildtuin kan ontdek. Gaste kan die wild tussen die wonderlike Suid-Afrikaanse bosse soek. Die Laeveld Botaniese tuine is 'n wonderlike plek om te gaan verken en tyd in die natuur te spandeer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 On Feijoa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R450 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Feb 2019 tot 4 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false