+15
Selfsorg in Strand

9 On Hill Self Catering - Flatlet

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Frank B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker en ontspanne kuier met ’n perfekte ligging! Ons het baie lekker gebly! Die woonstel is veilig, mooi, skoon en het alles wat mens nodig het vir ’n gerieflike kuier. Dit voel sommer dadelik soos ’n plek waar mens kan ontspan. Die ligging is ook baie goed — lekker naby aan alles, maar steeds rustig genoeg om regtig af te skakel. Die gasvroue was vriendelik en behulpsaam en alles het glad verloop van begin tot einde. Sal definitief weer hier bly en kan dit met ’n geruste hart aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 295

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 200
33 % AF
R 1 200 R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
33 % AF
R 1 200 R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
33 % AF
R 1 200 R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Hill Straat, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fa2bb0c736940e619cbcfda22040d77fc8ab1bae9f12ddf2ebdd067ae576c84c77f78dfa34de65530573ce7d6e9ff9ea704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Hill Straat Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1117624 18.8245371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang