Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Juanita

Iceberg
Vanaf R800
R800 R560
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Iceberg is 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n ottoman vir gaste se bagasie. Die kamer het ingeboude kaste en die TV het Netflix. Daar is 'n kristal-hanglig en 'n groot, ovaalvormige bad in die romantiese badkamer. Die wasbakke rus op antieke waskassies en die teëlwerk herinner aan moderne 'subway'-mure met Marokkaanse teëls op die vloer. Daar is lugversorging, 'n plafonwaaier en die tuin het 'n uitsig oor die swembad. Gaste betree die privaat kothuis deur 'n skuifdeur.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen groepvermaak word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag in die swembad gewas word nie.
Geen meubels mag uit die eenhede verwyder word nie.
Geen ekstra voertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olive
Vanaf R950
R950 R665
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Olive is die oudste en mees gewilde eenheid by 9 on Juanita. Dit is 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n ontbythoekie met sitplek op kroegstoele wat ook as werksplek vir 'n sakereisiger ingespan kan word en 'n sitarea met antieke Morris West-rusbanke, 'n antieke dagbed en 'n TV met Netflix en beperkte DStv. Al die eenhede het plafonwaaiers en lugversorging. Die badkamer is onlangs oorgedoen en bied 'n instapstort en Marokkaanse teëlwerk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen groepvermaak word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag in die swembad gewas word nie.
Geen meubels mag uit die eenhede verwyder word nie.
Geen ekstra voertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buxus
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n voorportaal met werkspasie en 'n koffiestasie. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en lugversorging en daar is 'n antieke riempiesbankie vir gaste se bagasie aan die onderpunt van die bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met Netflix. Die eenheid het lugversorging. Daar is 'n stort in die klein badkamer. Die voorstoep is naby die motorhawe wat 'n dak oor het.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen groepvermaak word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag in die swembad gewas word nie.
Geen meubels mag uit die eenhede verwyder word nie.
Geen ekstra voertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Climbing Fig
Vanaf R1 750
R1 750 R1 225
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Climbing Fig is 'n ruim tweeslaapkamer-eenheid met 'n volledig toegeruste plattelandse kombuis, 'n eetarea en TV-area wat na 'n braai-area lei. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n ingeboude kas en lugversorging en die tweede slaapkamer het 'n losstaande antieke hangkas en lugversorging. Die badkamer is onlangs oorgedoen en bied 'n dubbelstort, 'n wasbak wat op die antieke wastafeltjie rus en 'n instapstort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen groepvermaak word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag in die swembad gewas word nie.
Geen meubels mag uit die eenhede verwyder word nie.
Geen ekstra voertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juanitastraat 9, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 262 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem