Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 The Pin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-rylaan, 9 The Pin, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 300 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

9 The Pin bied veilige selfsorgverblyf in Zimbali, op die Zimbali Coastal Estate. Oorgenoeg spasie op die perseel en die Afrika-dekor maak dié huis ideaal vir gesinne en natuurliefhebbers.

Hierdie huis is geskik vir 12 gaste en het 6 slaapkamers met lugversorging. Vier van die kamers het 'n en suite-badkamer en is op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het oorgenoeg kaste, 'n bad met spuitstrale en 'n sauna-stort. Daar is 2 slaapkamers op die eerste verdieping wat elk 'n privaat balkon het en daar is ook 'n sitarea met 'n koffiestasie op die eerste verdieping. Die ander 2 slaapkamers is op die grondverdieping en 3 van die badkamers het elk 'n bad en stort, en die ander badkamers het slegs 'n stort.

Die kombuis is op die grondverdieping en het 'n tafel met sitplek, asook 'n gasstoof, elektriese stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n wasmasjien en strykyster. Die leefarea bestaan uit 'n eetarea en 2 sitareas waarvan een 'n kroeg het. Daar is 'n etenstafel vir 8 in die eetarea en groot vensters wat die vertrek ophelder en ook 'n uitsig oor die tuin en swembad bied. Die sitarea het gemaklike banke en die hoofsitarea het 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n stoep met stoepmeubels langs die swembad.

Gaste het veilige parkeerplek op die perseel en toegang tot die swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 The Pin sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • Club-rylaan, 9 The Pin, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R7 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R7 300
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-rylaan, 9 The Pin, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec2cc35848f05a669100ffc9fcef5ddfaafb04c27d4a95f11e92c3a2515a4d53a8422e4c233efdbbd4ad27b4db5d088849f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 300 per nag (plek vir 12) Club Drive 9 The Pin, Zimbali Coastal Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.540817554846 31.197803532021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem