LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 9 Westward | LekkeSlaap
+12

9 Westward

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrimstraat 6, C9 Westward House, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

9 Westward bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n enkelwoonstel wat sentraal geleë is op die hoek van Hill- en Antrimstraat waar Groenpunt en Drieankerbaai mekaar ontmoet.

Dié smaakvol versierde woonstel is op die boonste verdieping van 'n drieverdiepingwoonstelblok geleë en word via trappe bereik. Die leefarea het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank, leunstoele en 'n klein eetkamertafel. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is toegerus met eetgerei en breekware, 'n yskas, wasmasjien, mikrogolfoond, oondjie, stoof, ketel en 'n broodrooster. Die woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n klankstelsel. Daar is veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis en die gebou bied goeie sekuriteitstoegang.

Die woonstel is ideaal geleë naby Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en Seepunt en Mouille Point se promenades. Daar is 'n hele rits koffiewinkels, restaurante, kroeë en winkels net 'n entjie in die straat af en 'n gewilde gimnasium reg oorkant die hoofweg.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Westward sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir 9 Westward
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Antrimstraat 6, C9 Westward House, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 9 Westward het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrimstraat 6, C9 Westward House, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyYmY5MGQzLWYzYTctNDcwNi04OTZmLWZmNGMzNWQ5ZmJhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 6 Antrim Road C9 Westward House, Green Point 8051 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.909057053754 18.402455002069
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!