Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

905 The Decks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, The Decks, Kaapstad Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

905 The Decks is in Kaapstad se sakekern in die gewilde Langstraat geleë. Dit is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die The Decks-gebou en is ideaal vir gaste wat die Moederstad wil verken.

Die woonstel is op die 9de verdieping, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek en is die ideale plek waar gaste hul koppie koffie of 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die pragtige uitsig oor die omliggende stad, op Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel bewonder.

Verder is daar veilige kelderparkeerplek op die perseel en dit bied toegang tot die woonstel via 'n hysbak. Hierdie gebou ervaar nie beurtkrag nie. Die woonstel is stapafstand vanaf verskeie winkels, restaurante, kroeë en nagklubs.

Slaapplek

’n Bespreking by 905 The Decks sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 905 The Decks
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Brad & Cheryl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 8

Ligging

  • Langstraat 67, The Decks, Kaapstad Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 905 The Decks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, The Decks, Kaapstad Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4d0e8ccbf2b361e6b9bb6b03beb38a8cc2a455145aba527062689906ff9ba1bf193f72c7b378b161331bce960dfd0dc45f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 67 Long Street The Decks 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.921791 18.420151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem