Strubensvallei Akkommodasie by 908 on Theophilus | LekkeSlaap
+15
+15

908 on Theophilus

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 908 Theophilus, Strubens Valley, Roodepoort, 1735, Gauteng
  • Geen kinders onder 13

Beskrywing

908 on Theophilus is 'n lieflike ateljee met slaapplek vir 3 in Strubenvallei, Roodepoort.

Dié ateljee het 'n privaat ingang en is afgesonder van die hoofhuis en tuin om privaatheid te verseker. Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke sowel as ekstra komberse en kussings word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n etenstafel. Daar is ook 'n TV met Netflix en WiFi is beskikbaar.

'n Swembad, sowel as 'n Weber-braai, is op versoek beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig voor die eenheid. Addisionele parkeerplek vir 'n ander voertuig is by die hoofhek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 908 on Theophilus sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir 908 on Theophilus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 908 Theophilus, Strubens Valley, Roodepoort, 1735, Gauteng
  • Gaste dink 908 on Theophilus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 908 Theophilus, Strubens Valley, Roodepoort, 1735, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ddda22c4897bd02f9946cacb689aaccfb6951a6f0ee1a3a90c91ae894ed111fb65f9cbd48fa287072939f15e35ee43edb5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 3 persone) 6 5 1 5 908 Theophilus Strubens Valley 1735 Gauteng 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -26.131017488647 27.903075253967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za