6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
92 Sea Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig. Dit is in die Sea Lodge-kompleks in Umhlanga.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n toilet. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers gebruik 'n gastebadkamer met 'n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamers bied albei toegang tot 'n balkon waar gaste die see-uitsig kan geniet.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea en die woonstel het plafonwaaiers en WiFi.
Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek in die kompleks en kan gerus die gemeenskaplike swembad gebruik. Die kompleks bied toegang tot die strand, promenade en Umhlanga Village. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 251
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 28 Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 92 Sea Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang