95 Sandylands

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

95 Sandylands is in 'n veilige kompleks in Kuilsrivier, Kaapstad geleë. Dit bied gehalteverblyf vir sakereisigers of 'n klein gesin. Dit is naby verskeie winkels en restaurante geleë, insluitend die Zevenwacht Wynlandgoed.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. In die badkamer, wat deur die kamers gedeel word, is daar 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met selfsorggeriewe, sowel as 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv vir gaste om te geniet.

Die sekuriteitskompleks bied gaste veilige parkeerplek vir hul motors, sodat hulle rustig kan ontspan.

Slaapplek

'n Bespreking by 95 Sandylands sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 95 Sandylands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]