Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

97 on Fernkloof

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernkloofrylaan 97, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 995 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

97 on Fernkloof is in Hermanus Heights, Hermanus en bied verblyf aan paartjies of sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapakamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel die eerste badkamer wat 'n stort, bad, toilet en wasbak het. Die tweede badkamer is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is nog 'n aparte gastetoilet langs die swembad.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid is naby 'n gholfbaan en natuurreservaat en 1 km vanaf die Hermanus Sportklub.

Slaapplek

’n Bespreking by 97 on Fernkloof sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir 97 on Fernkloof
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Fernkloofrylaan 97, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 97 on Fernkloof het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernkloofrylaan 97, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d24bf2edad8b23c0390e8b3d343b16a048974a970787c043555c77fe9c9934a5aa5bc5c8a86d4021d439144d2dc7e591dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 995 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 97 Fernkloof Drive Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.401478902084 19.257854949599