9opdieHeuwel
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste mag nie in die swembad inspring of induik nie.
Kinders swem op eie risiko. Die eienaar neem nie verantwoordelikheid vir waterveiligheid nie, kinders moet deur ouers opgepas word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flockeman-straat 9, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom