LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 9th Street | LekkeSlaap
+38

9th Street

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 130 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Ruim Gemaklike Privaat Kamer
Tee, koffie, vrugtesap en 'n vrugtebak.
Privaat Groot Ruimte in Skuur
Tee, koffie, vrugtesap en 'n vrugtebak.
Huisreëls

Besoekers is welkom solank gaste ons voor die tyd in kennis stel. Besoekers mag nie bly nie, tensy hulle betaal. Ons verlang privaatheid en sal gaste s'n ook respekteer. Die kamers kan op versoek gedurende verblyf skoongemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9d Straat 107, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwYmJiZmMyLWViOTItNGEwMi04OGZkLWQyZTNmZTEzYzY1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 107 9th Street Linden 2195 Gauteng 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -26.13569143828 28.00112811898
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!