Van Riebeeck Park Akkommodasie by A Bientot | LekkeSlaap
+10
+10

A Bientot

  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langeberglaan 41, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1628, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A Bientot is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste in 'n stil buurt in Kempton Park.

Die woonstel is gerieflik gemeubileer en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Aandetes vanaf 'n vaste spyskaart is beskikbaar. A Bientot is in 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit en -patrollies.

A Bientot is net 7 km vanaf O.R. Tambo Lughawe, en naby verskeie gholfbane, winkelsentrums en restaurante. Lughawevervoer is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by A Bientot sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir A Bientot
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langeberglaan 41, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1628, Gauteng
  • Gaste dink A Bientot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langeberglaan 41, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1628, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMDBlYTgwLTc2NmMtNDM1Ny04NDRlLTNhZjQzOTIwYjRhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 41 Langeberg Avenue Van Riebeeck Park 1628 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.07732 28.221647
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za