LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Cherry Lane Self-Catering and B&B | LekkeSlaap
+70

A Cherry Lane Self-Catering and B&B

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dominee Kok-straat 3, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

A Cherry Lane is die ideale oornagplek met vinnige en maklike toegang tot die N1. Die verblyf is op 'n kleinhoewe geleë slegs 10 km vanaf hoofbesienswaardighede in Bloemfontein.

Dié verblyf beskik oor 4 selfsorgeenhede met sitkamers en kombuise en 4 gastekamers met 'n B&B-opsie. Daar is ook 'n groot swembad.

Ontbyt en aandete is beskikbaar mits vooraf gereël word. Dit word in die eetkamer bedien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Bloemfontein Krokodilpark, Cheetah Experience en winkelsentrums. Bloemfontein het ook 'n groot verskeidenheid van restaurante en museums insluitende die Anglo-Boereoorlog Museum en die Brandweer Museum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 44 resensies vir A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Dominee Kok-straat 3, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink A Cherry Lane Self-Catering and B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dominee Kok-straat 3, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYjdmODExLWY3Y2EtNDc0MC04ZWU4LTEyOWM0YjdmN2E5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 3 Dominee Kok Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.218090188732 26.180377943781
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!