LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Cherry Lane Self-Catering and B&B | LekkeSlaap
+70

A Cherry Lane Self-Catering and B&B

Tripel kamer (3 enkelbeddens of 1 koninggrootte- en 1 enkelbed).
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie standaardkamer met 'n koninggrootte-bed of twee beddens, albei opsies met 'n ekstra bed wat gebruik word as 'n rusbank. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die verblyf.

Huisreëls

Honde - R30 vir 'n klein hond, R45 vir 'n mediumgrootte-hond en R60 vir 'n groot hond per nag. Ontbyt - R80 per persoon. Aandete - R100 tot R130 per persoon. Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis. Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koning
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie standaardkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbedjies omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamaer het 'n privaat ingang met 'n pragtige uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die verblyf.

Huisreëls

Honde - R30 vir 'n klein hond, R45 vir 'n mediumgrootte-hond en R60 vir 'n groot hond per nag. Ontbyt - R80 per persoon. Aandete - R100 tot R130 per persoon. Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis. Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg (1 slaapkamer en stort)
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelkamer met 'n koninggroote-bed of twee enkelbeddens en 'n badkamer met stort. Daar's ook 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, induksiestoof, oond, 'n braaipan, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. In die sitkamerarea is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gemaklike slaapbank wat omskep kan word in 'n dubbelbed.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Honde - R30 vir 'n klein hond, R45 vir 'n mediumgrootte-hond en R60 vir 'n groot hond per nag. Ontbyt - R80 per persoon. Aandete - R100 tot R130 per persoon. Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis. Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood-suite (koningingrootte-bed)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n Victoriaanse bad, 'n wasbak en toilet. Die suite het 'n privaat ingang met 'n klein privaat tuin. Ander geriewe sluit in 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié kamer he took 'n privaat ingang en toegang tot 'n privaat tuintjie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die verblyf.

Huisreëls

Honde - R30 vir 'n klein hond, R45 vir 'n mediumgrootte-hond en R60 vir 'n groot hond per nag. Ontbyt - R80 per persoon. Aandete - R100 tot R130 per persoon. Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis. Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg (1 slaapkamer en volledige badkamer)
Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid is ruim met 'n groot dubbelkamer wat 'n koninggrootte-bed of twee beddens het. Daar is 'n kroegtoonbank by die sitkamer en 'n oopplan- kombuis wat volledig toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, induksiestoof, oond, 'n braaipan, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. In die sitkamer is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gemaklike slaapbank wat omskep kan word in 'n dubbelbed. Die aparte, volledige badkamer het 'n hoekbad en 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Honde - R30 vir 'n klein hond, R45 vir 'n mediumgrootte-hond en R60 vir 'n groot hond per nag. Ontbyt - R80 per persoon. Aandete - R100 tot R130 per persoon. Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis. Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-selfsorg vir 6
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers, een met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en die ander een 2 enkelbeddens en 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en toilet en die ander met 'n stort en toilet. In die sitkamerarea is 'n TV met 'n Android TV-boks met DStv Now, Netflix, YouTube ens. Daar is ook 'n gemaklike slaapbank in die leefarea wat omskep kan word in 'n dubbelbed. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas vierplaat-gasstoof, mikrogolf, braaipan en 'n broodrooster toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Honde - R30 vir 'n klein hond, R45 vir 'n mediumgrootte-hond en R60 vir 'n groot hond per nag. Ontbyt - R80 per persoon. Aandete - R100 tot R130 per persoon. Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis. Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-selfsorg (2 kamers maksimum 7 gaste)
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het 2 dubbelkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggroote-bed en 'n en suite-stort. Die tweede kamer het 'n driedubbel-stapelbed en toegang tot die tweede badkamer. Daar is ook 'n groot sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gemaklike slaapbank wat in 'n dubbelbed uitvou. Die oopplan-kombuis en volledig toegerus met 'n yskas, oond, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, braaipan en 'n broodrooster.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Honde - R30 vir 'n klein hond, R45 vir 'n mediumgrootte-hond en R60 vir 'n groot hond per nag. Ontbyt - R80 per persoon. Aandete - R100 tot R130 per persoon. Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis. Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dominee Kok-straat 3, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYjdmODExLWY3Y2EtNDc0MC04ZWU4LTEyOWM0YjdmN2E5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 52 5 1 5 3 Dominee Kok Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.218090188732 26.180377943781
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!