Driehoek Akkommodasie by A Cherry Lane Self-Catering and B&B | LekkeSlaap
+70

A Cherry Lane Self-Catering and B&B

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 44 resensies vir A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Adelle D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, baie vriendelik en behulpsaam. Baie stil en veilig. Ideaal vir mense met kinders. Swembad, ponies en klimraam.

Sien sterre.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Hi Adelle,

Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle wer in die tekoms te akkommodeer.

Cherry-groete,
Kassie, Nita en span

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Madelein V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein V
Gesin met tieners

Rustig.

Ons het baie lekker gebly die plekkie is net 'n bietjie klein vir 4 mense en daar is nie plek vir 4 mense se bagasie nie, net vir 2. Ek sou voorstel dat daar êrens plek gemaak word waar ander se bagasie uitgepak kan word. Kinders moes uit tasse werk en tasse was die hele tyd in die pad. Maar anders is dit 'n baie oulik plek wat ek sal aanbeveel. Daar word daagliks skoongemaak en jy kan selfs jou wasgoed teen 'n baie billike prys laat was en stryk. Baie dankie julle.

Stephan M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet.

Sal dit aanbeveel. Dankie.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Cherry-groete
Kassie, Nita en span.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Nikki A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki A
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Naby aan eetplekke en inkopiesentrum.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle gou weer by ons te akkomodeer. Voorspoedige 2020.
Cherry-groete
Kassie, Nita en span.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Dirk U - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie lekker gastehuis en waarde vir jou geld.

Ons is vriendelik ontvang en ons selfsorg-eenheid was netjies en skoon gewees. Die aandetes en ontbyte is baie keurig voorberei en bedien. Sal beslis weer hier gaan oorslaap.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike en kragtige resensie wat u vir ons gegee het. Voorspoed vir 2020 en hoop om julle weer gou te sien.
Cherry-groete,
Kassie, Nita en die Span

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Natalie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gemaklike kamers.

Goeie verblyf. Kamers smaakvol. Net 'n stryd met die stortkop in ons eenheid gehad, maar anders as dit perfek is vir ons stop.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely, comfortable rooms.

Great stay. Rooms tasteful. Just had a struggle with the shower head in our unit, but other than that perfect for our stop-over.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lynette W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Alles was 100%. Het heerlik gebly.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en die moeite daaraan verbonde, ons waardeer dit.
Hoop julle 2020 is 'n geseënde jaar en om julle dalk weer gou te sien.
Cherry-groete
Kassie, Nita en die span

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Marietjie U - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U
Gesin met klein kinders

Gesellige oornagplek met ruimte vir kinders om te speel.

Gesellige huis met alles wat jy nodig het. Ruim tuin met speelplek vir kinders. Eienaars behulpsaam. Pragtige troeteldiere wat jou verwelkom.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Marietjie,
Baie dankie vir pragtige komplimente. Ons waardeer dit so opreg vir 'n ou goeie woordjie of twee.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Cherry-groete
Nita, Marietjie en die span.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Tania M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania M
Gesin met klein kinders

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het hier oornag op pad van vakansie af. Lekker gebly. Netjiese, mooi kamer. Lekker ontbyt en baie gawe mense.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was net n plesier om vir julle ontbyt te maak. n Geseende nuwe jaar vir julle. Cherry groete Nita en die span.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Chanelle B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle B
Gesin met tieners

Baie netjiese plek met vriendelike personeel.

Oornagverblyf. Sal weer hier bespreek.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie Chanelle vir die uitstekende terugvoer. Dit is vir ons baie lekker om tevrede gaste weg te stuur. Sien uit daarna om julle weer te sien. Hoop julle het 'n baie geseënde 2019.

Cherry-groete,
Nita, Kassie, Marietjie en die span

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Willem M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem M
Gesin met tieners

'n Plaasgevoel-plekkie buite Bloemfontein.

'n Plekkie wat jou 'n plaasgevoel gee, buite Bloemfontein, met 'n heerlike swembad om jou af te koel. Indien jy vinnig 'n paar goedjies moet koop is die winkels 'n entjie se ry.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Waardeer dit. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Cherry-groete
Nita, Kassie en die res van die span.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Reinette D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D

Wonderlike verblyf.

Baie dankie Nita vir jou gasvryheid en heerlike kos!

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Ag dit was net 'n plesier om vir sulke oulike mense kos te maak. Ek is bly julle het dit geniet, en dat julle sommer weer by ons aangekom het met die terugkom slag. Jammer ons kon nie veel woorde wissel met julle laaste aankoms nie, maar ons hoop om julle nog baie te sien.

Baie dankie vir die kompliment.

Cherry-groete
Nita, en die span

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Coenie L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L
Gesin met tieners

Baie gemaklik en gerieflik.

Was een van die beter plekke waar ons al oorgeslaap het. Beddens was baie gemaklik en plek was skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorslaap!

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Beste Coenie,

Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer.

Groete,
Nita en die span

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Alwyn H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn H
Gesin met klein kinders

Heerlik veilig gebly en die fasiliteite uit boonste rakke.

Heerlik op die plaas in die stad. Fasiliteite uit boonste rakke en gasvrou en gasheer professioneel en vriendelik. Nooit onveilig gevoel en gevoel of dit by eie huis was.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Jan baie dankie vir die goeie terugvoer wat jy van ons gegee het. Ons is nog, met die genade van Bo, baie geseënd om net 'n klipgooi uit die stad uit, so rustig en in vrede te kan bly. Ek is bly julle kon ook so 'n deeltjie daarvan ervaar.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Cherry-groete
Kassie, Nita en die res van die span

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Karin D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en vriendelikheid.

Die diens was uitstekend en die eienaars was ongelooflik vriendelik. Ons het veilig gevoel en heerlik daar gekuier. Dankie.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Fantasties. Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit is werklik 2 van ons mees belangrikste mikpunte om te alle tye vriendelik en gasvry te wees. Hierdie tipe terugvoer maak die gasvryheidsbedryf absoluut die moeite werd.

Hoop ons sien julle sommer spoedig weer.
Cherry-groete,
Nita, Kassie en die res van ons span

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Linda B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en maklike toegang tot die hoofweg.

Dit was die perfekte oorslaapplek op pad na die ooskus. Vriendelike mense en 'n vriendelike hond. Skoon en voldoende verblyf, uitstekende ontbyt. Ons sal dalk meer van hul selfsorgverblyf hou en sal dit volgende keer probeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly, clean and easy access to highway for overnight stay.

It was the perfect stopover on the way back from the east coast. Friendly people and a wonderful friendly dog. Clean and adequate accommodation, excellent breakfast. We may be better suited to their self catering accommodation, will try that next time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Thank you Linda, this means a lot to us. Yes, Laika is so adorable and we love her so much. I just wish we can get rid of that cone she is wearing all the time. You can really try out our self-catering units. It works very well for families. Thank you for the compliment regarding the breakfast.
Hope to see you soon again.
Cherry-greetings,
Nita, Kassie and the Team

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Suzette L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette L
Saam met vriende

Gasvry.

Vriendelik, gasvry en netjies.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit.
Cherry-groete,
Nita, Kassie en die Span

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Janet H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet H
Gesin met tieners

Awesome!

What a magical place!

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Wow! Thank you very much for this great review. I am happy to see that you loved A Cherry Lane Self Catering and B&B.

Hope to see you soon.

Regards,
Nita

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Johan K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Met aankoms blyk dit dat die eenheid wat ons bespreek het beset is deur iemand anders. Moes wag vir okkupasie totdat dit uitgesorteer is. Sproeiers wat aangelos was het modderige ingang veroorsaak.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Breste Johan,

Ons vra groot om verskoning, daar was 'n klein misverstand. Ek moes dringend stad toe, en my seun was toevallig by ontvangs en het ander gaste per abuis in die eenheid ingeboek wat julle bespreek het. Die lief en leed van 'n gastehuiseienaar - hoop julle kan ons vergewe.

Cherry-groete,
Nita

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Stephan M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig en ontspanne omgewing.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Cherry-groete,
Nita

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Marne M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marne M
Gesin met klein kinders

Ons het lekker uitgerus vir die volgende dag se verder ry.

Baie skoon en netjies. Die melk in die yskas was 'n wenner. Sal definitief weer oorweeg vir 'n oorslaap op die lang rit van die Kaap.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Beste Marne,

Baie dankie, dit was vir ons ook lekker om julle hier by ons te kon hê. Dankie ook vir die kompliment oor die melk, dit wys ons dat gaste vars melk sal waardeer.

Hoop om julle gou weer te sien.

Cherry-Groete,
Nita en die span

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Johan B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service and value for money.

We stayed over while relocating to Cape Town, we arrived later than expected while having some special requests but Nita and the team were very friendly and went above and beyond the level of service that we have experienced from other B&B's, this is definitely a planned stop on our next visit.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Johan, thank you very much for this great review. We are glad that we were able, and available, to assist.
We hope to see you real soon.
Cherry-greetings
Nita

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Louisa M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Puik oornag verblyf. Rustige omgewing en goed ingerigte kamers. Vriendelike personeel.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Louisa, baie dankie vir die pragtige terugvoering wat jy vir ons gegee het. Dit beteken baie vir ons. Ons hoop om jou weer te sien.
Vriendelike Cherry-groete.
Nita en die span.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Pierre D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre D
Gesin met klein kinders

Goeie plek vir kinders.

Die spasie in die woonstelle is tot die optimum benut. Kan amper bietjie benoud begin raak, maar daar is geen tekortkominge nie. Baie vriendelike ontvangs gehad en die kinders het baie lekker gespeel.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Hi Angelique,
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit baie. Net om vir jou te laat weet dat ons nou besig is om daardie eenheid waarin jul geslaap het, grooter te maak vir meer spasie. So ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete, NIta, Kassie en Chris-Marie.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Rika D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Gesin met klein kinders

Mooi skoon en netjies.

Ons het lekker geslaap, mooi omgewing, netjies en skoon.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Rika, baie dankie vir jou terugvoering. Dit beteken geweldig baie as ons gastehuise positiewe terugvoer kry. Ek waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Cherry-groete
Nita

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Alta V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is herhaal besoekers aan A Cherry Lane en sal nooit êrens anders oornag in Bloemfontein as dit van ons afhang nie!

Ons is herhaal besoekers aan A Cherry Lane en sal nooit êrens anders oornag in Bloemfontein as dit van ons afhang nie! Ons gasvrou, Nita, ontvang almal wat daar aankom hartlik en niks is te veel moeite nie. Die plek self is 'n klipgooi van die N1 af, maar heerlik stil en word baie netjies versorg. Die selfsorgeenhede is lekker ruim en baie goed toegerus.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Alta, baie baie dankie. Dit beteken geweldig baie vir my om sulke terugvoering te kry. Die stryd is maar hard, maar ons probeer darem altyd om ons gaste lekker te laat bly.

Ons hoop om jou sommer weer binnekort te sien.

Cherry-groete
Nita

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Elana F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana F
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly!

Baie gerieflik geleë. Heerlike plaasatmosfeer. Kinders was mal oor swembad en trampolien. Lugversorging 'n groot bonus in Desember-hitte. Kamers is net effe klein met min plek vir tasse, maar eenheid verder baie gerieflik.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Elana, dankie vir jou kommentaar. Ek is bly julle het dit geniet. Ek sal vroeg in hierdie jaar 'n plan maak met daardie kamers om hulle groter te maak. Ek dink die hangkaste vat te veel plek soos hulle nou is. Ek werk daaraan. Baie dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Eddie C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Die eienaars was baie tegemoetkomend met ons versoeke.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en die tyd wat jy afgeknyp het om dit vir ons te doen.

Cherry-groete
Nita

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Eunice V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cherry Lane is 'n besondere ervaring.

Nita het uit haar pad gegaan om ons te help om daar uit te kom. Dit is skoon, die diens is wonderlik en ons het baie welkom gevoel. Cherry Lane is 'n besondere gastehuis. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid was pragtig en skoon en die diens uitstekend. Die atmosfeer in die pragtige tuin met voeltjies en papegaai het ons sommer tuis laat voel. Ons sal weer daar wil tuisgaan!

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie vir jou besonderse goeie resensie wat jy vir ons gegee het. Dit word waardeer. Ons geniet ons gaste en probeer uit ons pad uit gaan om dit vir hulle aangenaam te maak. Hoe sê hulle: "Dis lekker om 'n mens te wees, maar dan moet jy 'n lekker mens wees".

Groete en hoop ons sien julle binnekort.
Nita

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Johan R - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Pragtige plek. Skoon en vriendelik!

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie vir die pluimpies. Ek sal dit oordra aan ons personeel wat die plekkies skoon hou, sodat hulle kan weet ons gaste het waardering as ons eenhede en kamers skoon is.

Ons hoop ons sien julle weer in die jaar wat voorlê.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Jannis L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannis L
Saam met vriende

Stil en landelik.

Baie lekker gekuier by vriendelike en behulpsame mense. Dit was netjies en skoon met alle toebehore om lekker te braai.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie Jannis dat jy tyd gemaak het om vir ons 'n resensie te skryf. Hoop om julle weer binnekort te sien.
Cherry-groete
Nita

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Renschi P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renschi P

Altyd heerlik om hier te oornag op pad na die Oos-Kaap.

Sien gerus die sterre.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Hello Renschi. Baie dankie vir jou terugvoer. So weet ons darem dat ons op die regte pad is. Dit motiveer beslis ook ons werkers. Hoop ons sien julle weer. Groete. Kassie en Nita

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Elize P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles was perfek. Pragtige skoon en mooi netjiese verblyf. Sal beslis weer van hul gebruik maak. Beslis 'n bonus om ons hondjies saam te kon hê. Baie dankie!

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie Elize. Dit is baie lekker om sulke terugvoer te kry. Ek het al baie van gaste gehoor wat 'n bloutjie met een of ander gastehuis geloop het, wat nie kry wat hulle bespreek het nie, ens. Ons hoop en vertrou dat wat ons adverteer, is wat ons gaste kry, en hopelik beter. Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het, en hoop om julle weer in 2016 te sien.
Cherry-groete
Nita, Kassie en personeel

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Johannes M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en netjiese plekkie.

LekkeSlaap en A Cherry Lane se diens was uitstekend. Perfek vir 'n oornag.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Harlike dank vir julle terugvoer. Dit word opreg waardeer. Hierdie tyd van die jaar is nie altyd maklik nie, veral vir die wat agterbly en moet werk, maar ek sal die boodskap oordra aan ons dames wat ons plekkie skoonmaak. Dit sal vir hulle lekker wees om te weet hulle harde werk word ook raakgesien. Nogmaal dankie.
Die "Cherrie" van A Cherry Lane

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Timberlife C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Timberlife C
Besigheidsreis

Goed.

Die plek was netjies en skoon en binne ry-afstand na die meeste plekke.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir jul terugvoering.

Groete,
Nita

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Sarie D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sarie D
Gesin met klein kinders

Dubbelbespreking en koue water in koue winter!

Daar was 'n dubbelbespreking op 'n eenheid gewees wat op enige plek kan gebeur, maar die eienaar was vasbeslote dat dit nie haar fout was nie, maar myne of later 'n ander persoon wat glo nie meer daar werk nie; eerder as om om verskoning te vra en eerlik te wees oor die probleem vanaf ons aankoms. Ons het 5 mense in 'n eenheid gebly wat net slaapplek gehad het vir 4. Ongelukkig was dit nie die einde van ons slegte ervaring nie. Die warm water was die aand koud toe ek die kinders wou bad en het gedink dis maar omdat die plek vol bespreek was, maar die volgende oggend kon net 1 persoon warm stort, die ander 2 het lou/koue water gehad in die middel van 'n baie koue winter! Om alles te kroon gaan die krag toe nog af ook toe ons die ketel aansit en 'n haardroër gebruik. Alhoewel dit 'n mooi plek is, kon ons nie vinnig genoeg daar wegkom nie.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Beste Sarie ... Ongelukkig het ek nou eers die kommentaar gesien en vra om verskoning vir die laat terugvoer. Jammer vir die slegte ondervinding wat julle by ons ervaar het. Daar gebeur partykeer net dinge wat buite 'n mens se beheer is, maar ons sal enige iets doen om dit dadelik (of so gou as moontlik) reg te stel. Ons maak gebruik van hittepompe, en partykeer kry dit 'n "airlock" wat ons nie dadelik agterkom nie, en hoor dan eers die volgende dag daarvan. Ons het intussen vir ons 'n 3-fase kragopwekker aangeskaf wat darem uitkoms kan bied vir die kragonderbrekings.
Nogmaals jammer.
Nita en Kassie van Zyl

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Jurie S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, dit was 'n onvergeetlike ervaring. Alles was perfek, rustig en pragtig! Sal beslis weer so maak!

Baie dankie Lekkerrus vir julle puik diens! Ons was in die nood om skielik verblyf te kry en sal julle ewig dankbaar bly vir julle vriendelike diens!

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Dankie Jurie - ons is bly dat ons julle kon help. Hoop ons sien julle sommer vroeg in 2016 weer..... Voorspoed en tonne "Cherry-groete". Nita, Kassie en personeel.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Enrico T - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico T
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an awesome place !

Will go there anytime, place is neat and tidy, love the cleaners attitude, very welcoming. Parking is secure.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Hallo Enrico - thank you for your review. Hope to see you soon.
Nita van Zyl

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Ansie A - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en huislike omgewing.

Uitstekende waarde vir geld en vriendelike personeel. Die plek sal my definitief weer sien as ek verblyf in Bloemfontein nodig het.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Beste Ansie
Graag wil ek net vir jou baie dankie sê vir jou komliment. 'n Goeie vriend van ons het 'n sê-ding wat lui: "Dis lekker om 'n mens te wees, maar dan moet jy 'n lekker mens wees". Miskien is ons net lekker mense en kom die vriendelikheid sommer vanself. Ons hou ook baie van "lekker mense" en geniet die gasvryheidsbedryf terdeë. Hoop om julle in die nuwe jaar weer te sien.
Baie "cherry-groete"
Nita, Kassie en personeel.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Tanya P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Gesin met klein kinders

Oulike sakpasverblyf.

Baie netjies en skoon. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Daar was baie plek vir die kinders om te speel.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Tanya - dalk bietjie laat, maar baie dankie vir jou terugvoer. Ons het waardering vir elke positiewe terugvoer, en aan die "nie-so-positiewe" terugvoer, probeer ons werk en dit om te draai na 'n positief ...... :)
Nita, Kassie en personeel

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Mariana V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten volle toegerus.

Baie aangenaam en ons het lekker geslaap!

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Dankie Mariana

Dit is goed om te weet ons voldoen aan die nodige.

Nita,Kassie en personeel

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Maria C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Enkelreisiger

Pragtige kamer, vriendelike diens.

Die kamer is pragtig, skoon en netjies. Baie vriendelike diens en rustige atmosfeer.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Baie dankie Maria - ons waardeer die kompliment. Ons is bly julle het die rustige atmosfeer en ons vriendelike diens geniet hier by A Cherry Lane.....

Baie groete
Kassie,Nita en personeel

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Jaco V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek wegbreek.

Baie rustige en stil area. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Lekker plek vir net ontspan.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B's terugvoer

Beste Jaco - baie dankie vir jou trugvoer. Ons is baie bly jy het die rustigheid ervaar en dat jy darem lekker ontspan het hier by A Cherry Lane. Ons het darem intussen vir al ons kamers lugversorging ingesit, en ons is baie trots om te kan sê dat ons gaste hierdie somer 'n aansienlike "koeler" nagrus kan hê.
Nita van Zyl en personeel.

A Cherry Lane Self-Catering and B&B
Verette J - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Verette J

Dit was 'n bietjie ongemaklik vir "saamgestelde groepe" soos wat ons was, maar steeds aanvaarbaar.

Baie netjiese verblyf. Huise/kamers is baie goed toegerus. Aandag word aan detail, kreatiwiteit en netheid gegee. Kan die verblyf beslis aanbeveel vir gesinne op reis asook sakepersone.

Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dominee Kok-straat 3, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYjdmODExLWY3Y2EtNDc0MC04ZWU4LTEyOWM0YjdmN2E5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 3 Dominee Kok Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.218090188732 26.180377943781
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za