LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Farm Life | LekkeSlaap
+62

A Farm Life

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kentucky-plaas, Curry's Post-weg 74, Howick, 3342, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

A Farm Life bied 'n knus kothuis tussen Nottingham Road en Howick op die Curry's Post-weg.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, veerduvet, wit katoenlinne en 'n elektriese kombers. Die en suite-badkamer het 'n bad, handdoeke en toiletware. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en addisionele kindervriendelike kanale. Die slaapbank is ideaal vir 2 ekstra gaste en linne en handdoeke word voorsien. Die klein kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, oond en stoof en het tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat onderdakonthaalarea met 'n ketelbraai, tennis- en visvangtoerusting. Gaste kan stap na een van die baarsdamme of die vuurput benut. Kinders kan enige tyd hoendereiers bymekaar maak.

Die plaas is ideaal geleë in die gewilde Midlands Meander met verskeie restaurante en doendinge naby.

Slaapplek

’n Bespreking by A Farm Life sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir A Farm Life
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kentucky-plaas, Curry's Post-weg 74, Howick, 3342, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink A Farm Life het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kentucky-plaas, Curry's Post-weg 74, Howick, 3342, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf44d44d519540efd9dc3f628c9f760ff807a63aadf3f53d72dff3455050550fd0d0ba3d7a3155e8d4786d1b794c78c749eaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Kentucky Farm 75 Currys Post Road 3342 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.368818889558 30.156875277903
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!