Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Green Hideout

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir A Green Hideout
Netheid
4.4/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ronelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Heerlik gekuier. Pragtige area om vakansie te hou.

Dit was 'n lekker lang naweek saam met ons volwasse kinders. 'n Geboude steenbraai buite sal lekker wees, daar is net 'n Weber, so daar kan nie 'n lekker kuier vuur gemaak word nie. Die huis is pragtig en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lili D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lili D
Gesin met klein kinders

Good rest for the soul.

The house is well located within Knysna. The Waterfront and Brenton are close by for a quick bite or a long walk on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tineke G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke G

Heerlik gebly. Ons sal weer daar gaan afpak.

Ons was 6 volwassenes en die enigste uitdaging was die bad en stort skedule. Daar is oorgenoeg spasie en heerlike slaapplek. Die kombuis is bietjie klein, maar goed toegerus. Die tuin agter is baie mooi. Daar is plek vir 2 voertuie binne. Ons het baie veilig gevoel. Baie dankie, julle sien ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Angela L
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay with our dogs included. It was a very cold and wet trip and the house was cold but sure during Summer it would be lovely.

The house was clean and the beds very comfortable. We could have done with an extra blanket or two. The Kitchen was stocked but we found that there wasn't enough washing up and drying for clothes. The breadboards had mould on them which wasn't great. Overall though we were grateful for the gas stove and the inverter! Thank you for a lovely stay at A Green Hideout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O
Gesin met tieners

Baie lekker rustig.

Lieflike ou huis. Mooi gerestoureer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozeen S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jozeen S

A very pleasant breakaway.

We loved our stay at A Green Hideout. We loved the location. Close to all amenities but yet peaceful and tranquil. The house in itself is really beautiful. Exactly like the pictures on the website. Absolutely loved the garden. The service received from both A Green Hideout and website is commendable. Both parties kept in touch throughout the booking process making our trip just more enjoyable. The access to Netflix and free WiFi was a pleasant bonus. I would really recommend A Green Hideout to anyone. We really loved the place and thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice G
Saam met vriende

Die uitleg van die huis is pragtig.

Ek is mal oor die houtvloere. Die motorhuis se deur kort aandag. Die diens was puik en die waterdruk van stort was uitstekend. Die huis was maklik om te vind. Sal definitief terugkeer! Die tuin agter kort bietjie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 4, Sentraal Knysna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b539e391223a27ae484108aebcc67e038f04081e55b0a89c80497d85628839b1bf5d76cb0edddf7f851bfad1bff6c88ce2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 4 Voortrekker street Knysna Central 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.033793336603 23.047543381615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem