LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linga Longa Guest House | LekkeSlaap
+17

Linga Longa Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Linga Longa Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Brenda B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne en gerieflik.

Dit was 'n baie aangename ondervinding om hier te kon oornag. Pragtige tuin wat uitkyk oor 'n goedversorgde tuin. Gemaklik, gerieflik, naby die kerk, winkels en stil en rustig.

Linga Longa Guest House's terugvoer

Hi Brenda,

Thank you for your lovely review of our Guest House. We are delighted that you enjoyed your stay so much.

We look forward to hosting you again in the very near future.

Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Amanda M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Gesin met tieners

Ons verblyf was veilig, gemaklik en aangenaam.

Dankie Linga Longa, ons het ons verblyf baie geniet. Alles was ongeskonde en reg.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay was safe, comfy and pleasant.

Thank you Linga Longa, we truly enjoyed our stay. Everything was intact and on point.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Linga Longa Guest House's terugvoer

Hi Amanda,
Thank you for your great review. We really appreciated it and we look forward to hosting you again in the not too distant future.
All the very best.
Salo and Graham

Linga Longa Guest House
Johann P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Gesin met klein kinders

Baie gasvry en vriendelik ontvang.

Uiters goeie waarde vir geld. Die eienaars stap die ekstra myl om enige probleme vinnig op te los.

Barney D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Was 'n gemaklike en rustige oorblyplek.

Linga Longa Guest House's terugvoer

Hi Barney
Thank you for your kind review. We are always pleased to receive feedback about the Guest House.
All the best,
Graham and Salo

Linga Longa Guest House
Inge V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

We stayed two nights between our holiday and flight to Europe. We had a lovely time there, clean room, very good breakfast, friendly staff and owners. We can recommend it to everyone.

Linga Longa Guest House's terugvoer

Dear Inge,

Thank you for your lovely review. We always do our utmost to keep our guests happy.

We look forward to hosting you in the future.

Best Wishes

Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Valeria X - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valeria X
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf was hemels en salig.

Linga Longa Gastehuis is 'n baie pragtig, skoon en hul interieur is fantasties. Die instansie was baie vriendelik en verwelkomend en het my gehelp as ek oor iets navraag wou doen. Die plek is rustig en ideaal vir ontspanning, aangesien my verblyf vir ontspanning was en tog pret was. Die swembad was skoon en die tuin was ook in 'n pragtige toestand. Hou so aan. Die enigste ding wat ek as ongemaklik gesien het, was dat daar geen eetgerei (bordjies, eetgerei, ensovoorts) in die kamer voorsien word nie, want selfs as jy nie ontbyt aanvra nie, moet daar ten minste 'n stel borde wees, eetgerei vir gaste wat wegneemetes kry of uiteet as 'n opsie. Maar dit was nie 'n probleem nie, my verblyf was aangenaam.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

My stay was heavenly and blissful.

Linga Longa Guest House is a very beautiful, clean and their interior decor is very exquisite. The company was very friendly and welcoming and attended to me if I wanted to inquire about something. The place is for relaxation, peaceful as my stay was for relaxation, indoor and yet fun. The swimming pool was clean and the gardening was a beautiful sight too. Keep it up. The only thing I saw as an inconvenience was that in the rooms there are no tableware (plates, utensils, saucers, etc) provided, because even if you do not request breakfast, at least there should be a set of plates, utensils for guests doing takeaways or eating out as an option. But that was not a biggie, my stay was pleasing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Linga Longa Guest House's terugvoer

Dear Valeria

Thank you so much for your wonderful review of Linga Longa. We are humbled by your words and will do our very best to maintain our standards.

We look forward to hosting you again in the near future.

Best Wishes

Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Celia G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia G

It was most suitable for my requirements.

My daughter and I were very satisfied with our stay at Linga Longa. I just don't think they should advertise it as Bed and Breakfast when there is no breakfast as it may mislead some people.

Linga Longa Guest House's terugvoer

Hi Celia,

Thank you for your generous review.

Breakfast is always on offer but the deal you requested was for room only.

You were more than welcome to take breakfast at an additional fee.

Your words have been noted and we will ensure everyone is aware whether their booking includes breakfast in the future.

Best Wishes

Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Annette U - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette U
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant and comfortable stay.

As oornag/vakansie verblyfplek is Linga Longa gerieflik en netjies.

Amanda T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Dis baie rustig by Linga Longa.

Belinda L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf.

Skoon en netjies, maar het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie, want daar was reeds mense in. Bed kraak 'n bietjie en moet dalk vervang word, maar het geen ander klagtes nie.

Wikus S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt.

Vriendelike personeel en baie behulpsaam.

Nita G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita G
Besigheidsreis

Gemaklik.

Baie naby die lughawe en gemaklike verblyf.

Marius T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Linga Longa is werklik aan te beveel. Die prys was uiters billik, die personeel vriendelik en alles baie netjies.

Marchelle V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle V

Het werklik lekker gebly, die kamers is gerieflik en skoon.

Wonderlike ondervinding, sal definitief aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Truly enjoyed the stay, rooms comfortable and clean.

Wonderful experience, would definitely recommend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dennis S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis S
Saam met vriende

Dit was een van die beste verblyfplekke in 'n lang tyd.

Die verblyf, personeel en ontbyt was uitstekend. Sal dit weer besoek en beveel die plek aan.

Linga Longa Guest House's terugvoer

Hi Dennis,

Thank you for your kind words, we really appreciate them.
We look forward to hosting you again in the near future.
All the best.

Graham and Salo
Linga Longa Guest House

Linga Longa Guest House
Vanaf R499
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R499
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R499
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Pad 50, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjOTU5OTFlLTg0MDYtNDY0My05MjliLWQ1YzM3MTcxZTMwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R499  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 50 Rietfontein Road Glen Marais 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.075697 28.238135
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!