A Night at the Museum

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Night at the Museum is ’n plaasgastehuis met 'n grasdak in Honeydew se plattelandarea, Johannesburg. Dié lieflike gastehuis is 17,9 km van die Wieg van die Mensdom af en bied ’n antieke tegnologie-museum op die perseel waar gaste kan sien hoe die lewe tussen 1800 en 1870 was. Elke leefarea bied 'n era van tegnologie.

Verblyf word in 4 kamers met verskillende temas gebied wat 'n uitsig oor die tuin met fonteintjies, 'n swembad en Jacuzzi het. Daar is 'n koolstoof in die kombuis en 'n kaggel in die sitarea om gaste warm te hou. Gaste kan 'n antieke versameling in aksie ervaar terwyl hulle 'n drankie by die kroeg geniet.

Die ligging bied toegang tot verskeie wildreservate, botaniese tuine, Hartbeespoortdam en Johannesburg. Die gastehuis bied 'n unieke basis vanwaar gaste die omliggende area in hul 10 klassieke motors kan verken. Gaste kan 'n toer deur die gasteheer geniet. Lanseria Internasionale Lughawe ia 14,2 km van die verblyf af, en O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 48,3 km van die verblyf af. Pendeldienste is beskikbaar.

Shawn, die eienaar, het op 'n jong ouderdom begin om antieke items soos kameras, projektors, buisradio's, grammofone, klassieke motors en enjins bykemaar te maak.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Frans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Night At The Museum gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za