A Paradise at the Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Paradise at the Sea bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die gesogte en gewilde Greenways Gholflandgoed in Strand. Die landgoed bied fantastiese sekuriteit asook toegang tot die gholfbaan, klubhuis, tennisbane, braageriewe, swembad en veilige en vinnige toegang tot die strand via paadjies.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort langs die hoofslaapkamer en die ander met 'n stort-oor-bad. Die woonstel het 'n lieflike kombuis en 'n gekombineerde eetarea en sitkamerarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die opgeknapte woonstel het sekere DStv-kanale en WiFi. Veilige parkeerplek is in die kompleks in 'n aangewese parkeerplek beskikbaar.

Daar is 'n lieflike see-uitsig vanaf die terras, asook 'n uitsig oor Valsbaai en die omliggende berge. Die woonstel is in die Emerald Bay-kompleks binne die Greenways Gholflandgoed, 'n gerieflike ligging vir diegene wat die besienswaardighede van die Wes-Kaap en veral die Wynlande in Stellenbosch, Somerset-Wes en Franschhoek wil verken. Rook is in die woonstel verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Gaste mag nie op die terras braai nie, maar gemeenskaplike braaigeriewe is by die swembadarea beskikbaar was slegs 'n paar meter weg is.

Strand is 'n vakansiedorp aan die Oostelike kus van Valsbaai aan die voete van die Hottentos-Hollandberge. Strand bied 'n lieflike strand en is ideaal vir 'n gesin-vakansiebestemming vir swem, sonbad, en 'n verskeidenheid van watersport. Die Strand-promenade bied 'n rits van restaurante, koffiewinkels en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by A Paradise at the Sea sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Sweeds

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Paradise At The Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false