Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace Of Marloth

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 63 resensies vir Peace Of Marloth
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mnisi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnisi S
Saam met vriende

I love the place and I'm happy with the house.

I'm happy because my expectations were all I need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great escape from the norm.

Situated in the lush bush of Marloth Park, it is peaceful and there is no shortage of wildlife. Rather pricey for fewer than 5 people, and the groundsman lives on the property, but it is very spacious and well-equipped. I also appreciated the owner going out of her way to accommodate our needs, as well as the pleasant surprise of toilet paper, which was lacking in previous reviews. An absolute highlight was the little visitor at sunset with those enormous eyes, the beautiful bush baby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Dear Cheryl,

We are delighted that you enjoyed your stay at Peace of Marloth, the wildlife in the park is second to none.
Thank you for the review, we hope that you visit again soon.

Peace Of Marloth
Hans M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans M
Saam met vriende

Lekker geleë eenheid. Goed uitgelê en baie slaapplek vir groot groep vriende.

Dit is 'n "heerlike" huis om te deel met vriende. Wanneer ek negatief klink, is dit verkeerd, maar ek moet dit deurgee dat die eienaar hiervan kennis dra. 1. Die afstandbeheer toestelle se batterye is almal "pap". 2. Die dakwaaier in die sitkamer werk nie. 3. Die muskiete het vrye toegang, omdat die siwwe voor die vensters stukkend is. 4. Die opwasbak se proppe sluit nie dig en die water loop uit. 5. Die skoonmaak van die huis, moet met diensverskaffer bespreek word. Trek bietjie die bed weg van die kopstuk af! Dit is net goedjies waarvan die eienaar moet weet. Dit is 'n wonderlike plek met die Jaccuzi, wat 'n pluspunt is in die warm dae. Ons sal weer daar gaan bly, want die diere wat besoek aflê is 'n "fees"! Goeie waarde vir die geld - maar bg. moet gesien word as "positiewe raad".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Hans,
Ons is so bly julle het dit geniet!
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer, ons neem verseker kennis daarvan en maak onmiddelik werk daarvan.

Peace Of Marloth
Chris J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Great stay.

It was a great stay in excellent accommodation — Bob the caretaker was also great. Just note that according to the neighbours, no amount of noise is allowed at any time, not even simply talking outside at the fireplace or at the Jacuzzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Dear Chris and family,

We take note of your feedback and appreciate that you shared this with us. Marloth is a nature reserve and mostly quiet nights are preferred to listen to the bush sounds. We will look to see if we can add additional plants etc to help dampen the sound a bit.

Peace Of Marloth
Shene P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shene P

Heerlik.

Plek lyk beter as op foto's. Bob die opsigter is 'n wonderlike mens en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Dear Shene,

Thank you so much for your review.
We look forward to hosting you again soon.

Peace Of Marloth
Banna B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verseker die moeite werd.

Dit is verseker die moeite werd om by A Peace of Marloth the bly. Dis 'n unieke plek en als was perfek. Baie dankie vir die mooi en wonderlike tyd daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Hi Chantelle,

Ons is so bly dat alles gerieflik en die moeite werd was. Ons hoop om julle gou weer te akkommodeer.

Peace Of Marloth
Sarita D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita D
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly by A Peace of Marloth.

A Peace of Marloth is 'n heerlike gesinshuis, met baie slaapplek. Die Jacuzzi was heerlik, en mens leef op die heerlike oop stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good morning,

Thank you for your review. We look forward to having you stay with us again soon, at our home away from home.

Peace Of Marloth
Marlize L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Bosveld-vakansie.

Ruim blyplek vir groot groepe. Heerlik gebly. Daar moet wel maintenance gedoen word op huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sihle K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sihle K
Saam met vriende

It was nice to be at the bundus.

The only thing that was not ok is that we have to bring our own towels, toilet paper, dishwashing detergent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Thank you for your feedback. In future, kindly peruse our confirmation letter. We sincerely apologise for any inconvenience caused hereby.

Peace Of Marloth
Adele O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele O
Gesin met klein kinders

Heerlike bosveldnaweek met familie en vriende.

Peace of Marloth is baie goed uitgerus vir enige groep mense. Die groot stoep, boma en Jacuzzi was n gunsteling vir oud en jonk. Die opsigter wat op die perseel bly is vriendelik en behulpsaam en het ons baie veilig en gemaklik laat voel. Ons sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruaan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place. Very neat and relaxing atmosphere. Can definitely recommend.

Was our second visit to this lovely place. House was very clean and some improvements were made since our previous visit. Can definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Gesin met tieners

Pragtige plek.

Baie mooi plek, silwerskoon, netjies en baie modern. Uitstekend toegerus. Die Jacuzzi is skoon en heerlik warm. Baie dankie ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good afternoon,
Thank you for your feedback we look forward to having you stay with us again soon.
Regards,
Warren and Tracy Brider

Peace Of Marloth
Charlene V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Pragtige en rustige naweek weg saam met familie.

Ons was baie beïndruk met aankoms, als was skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het was daar, so gerieflik, kamers was mooi en beddegoed skoon en gemaklik, ons het die boma/vuurput, stoep area en jacuzzi vreeslik geniet tydens ons kuiertjie en sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ampie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie B
Gesin met klein kinders

Kan nie beter nie!

Dit was presies wat ons nodig gehad het! Die naam sê dit alles! Vrede in Marloth! Al wat ek sou verander het, is die tyd wat ons daar was. Sou graag nog 2 weke daar wou afpak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise C

Dit is n naweek wat ons as vriende kring nodig gehad het.

Ons almal het stresvolle werk en om sommer net op die stoep te sit met diere wat elke nou en dan verbykom was awesome. Ons het al in baie huise gebly in Marloth en dit was een van die min huise wat ons letterlik omtrent al die diere by die huis gesien het. Ek het tienerkinders en hulle het die Jacuzzi baie geniet. Baie dankie dat julle julle awesome huis met ons gedeel het. Dankie vir julle awesome huis - dit was netjies en gerieflik. Love die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good morning,

Thank you for the feedback and review. We are thrilled that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit.

Kind regards,

Warren & Tracy Brider

Peace Of Marloth
Susan G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Sal beslis weer 'n naweek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel A
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier

Die huis is lekker groot en ruim met baie kuierspasie buite. Die warm Jacuzzi was natuurlik 'n wenner. Mense kan gerus die plek bespreek, ons het niks om oor te kla nie. Ons sal definitief weer teruggaan. Baie dankie Warren en Bob!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good evening,
It was an absolute pleasure, we are delighted you enjoyed your stay with us look forward to your next visit!
Kind regards,
Warren

Peace Of Marloth
Mellisa K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker

Jong, die naweek was hopeloos net te kort gewees. Dit voel of ons net ons oë toegemaak het en weer oopgemaak het en terug by die huis. Alles is super gerieflik, lekker atmosfeer, die ou vlarkvarke wat stout is om die waterbak om te gooi en die bokkies wat lekker mak is. Ons sal beslis weer kom. Bob was baie vriendlik en het mooi na ons gekyk. Die kinders het die Jacuzzi geniet. ‘n Naweek is hopeloos net te kort. Ons beplan om weer te kom teen Augustus. Baie dankie dit was regtig baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Hi
Thank you for your feedback we look forward to having you stay with us at our "home away from home" again soon.
Kind regards ,
Warren and Tracy Brider.

Peace Of Marloth
Anculien S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anculien S
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek.

Dis 'n heerlike plek met 'n lekker kuierstoep. Enige negatief is net die houtvloer op die boonste verdieping wat baie kraak. Dit maak nogal die mense onder wakker as iemand daarop rondloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie D
Saam met vriende

Gerieflik met alles wat nodig is.

Net jammer hoofkuierplek is toegebou en "bos" nie sigbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Thank you for your feedback we are currently exploring different option to attend to the creaking noise!
Look forward to you staying with us again soon

Peace Of Marloth
Pieter V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie, baie lekker.

Dit was een ongelooflike ervaring om my Ouers (80+) saam met van hulle kleinkinders te bederf by A Peace of Marloth. hierdie eenheid leen hom daar toe om groter groepe te huisves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good morning,

We look forward to you staying with us again soon.

Kind regards,

Warren and Tracy Brider

Peace Of Marloth
Yolande O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O
Gesin met klein kinders

Heerlik en luuks! Sal defnitief weer bespreek!

Baie baie lekker gebly, huis was perfek toegerus met als en meer as wat ons nodig gehad het. Volgende keer bly ons n week of meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good morning thank you for your review!
We look forward to your next stay with us
Kind regards
Warren & Tracy

Peace Of Marloth
Jason G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason G

Die kuier was heerlik.

Die plek is n wonderlike blyplek en heeltemal uitgerus. Die op-perseel-wag was verskriklik aangenaam. Daar is n groot kuierarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willmari P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willmari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an incredible weekend.

We had such a lovely time, place was clean, the Jacuzzi was nice and warm. The place met our expectations and more. Can't wait to go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good afternoon Willmari,

Thank you for your feedback we look forward to your next visit with us!

Kind regards,
Warren Brider

Peace Of Marloth
Ignus V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ignus V
Gesin met tieners

Waarde vir geld, lekker rus, pragtige vrede sonder einde.

Dit was great en ons het die plek geniet. Daar is 'n paar onderhoud goedjies nodig soos ligte wat nie werk nie en die kombuis is bietjie swak verlig, maar ek sal beslis weer gaan kuier. Die houtvloer op die boonste verdieping is bietjie hard as jy onder slaap en iemand loop bo aangesien dit 'n houtvloer is. Die bos rondom die plek is baie nice en die diere besoek gereeld en kom sommer naby jou staan en kyk wat aangaan. Daar is nie diere wat pla nie en dit is hemels om om die vuur te sit en kuier terwyl jy lekker ontspan. Daar is genoeg yskaste om alles koud te hou en dit was baie lekker. Bob was baie behulpsaam en alles was soos ons versoek het en reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlet I - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlet I
Saam met vriende

Baie lekker.

Die plek was baie lekker net bietjie teleurgesteld oor jy jou eie toiletpapier, handdoeke, swartsakke, skoonmaakgoed moes saam vat. Op die webpage sê dit dit sluit satelliet-TV in, maar op brief staan vat jou eie decoder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good morning
We thank you for your valued feedback which is noted.
We will replace the globes where necessary and look at additional lighting in the kitchen.
We look forward to your next stay with us take care and be safe.
Kind regards
Warren

Peace Of Marloth
Estelle W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle W

Heerlik gebly. Beddens was net kleiner as koninggrootte (nie soos geadverteer).

Ons was 6 volwassenes wat gemaklik in die huis gebly het. Het lekker gebly, dit was rustig en stil. Daar was 'n sekuriteitsman wat op die perseel bly en in die nag patrollie gedoen het. Die huis het ook 'n alarm wat 'n mens baie gerusstel. Die leef-area is lekker groot en mens kon gemaklik kuier en leef. Op die advertensie se dit wel dat daar 3 kamers is met koninggrootte-beddens wat wel eerder iets tussen dubbel- en queen-grootte is, waaroor ons bietjie teleurgesteld was aangesien ons lang mense is. Die boonste verdieping se vloer is hout en is baie steurend vir die mense wat in die onderste kamers slaap a.g.v die krakerigheid. Mens moet maar net seker maak jy gaan slaap en staan op saam diegene wat onder slaap. Die grondpad-gedeelte na die huis was redelik sleg en karre met laer onderdele sukkel so bietjie deur van die slote (om e nby 1.1 km grondpad). Lugversorging het goed gewerk in die kamers en die plek was netjies. Dit was 'n kort rit (15 - 20 min) tot by Krokodilbrug-hek wat in die Kruger ingaan. Oor die algemeen het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good morning

Thank you for your valued feedback and review for which we thank you.

Appologies but I am not sure where we have advertised that the rooms have king beds, please assit in order that we may rectify this ?

The sand roads in and around the park are graded quarterly !

We thank you again and are extremely happy you enjoyed your stay

Regards

Warren Brider

Peace Of Marloth
Margit P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margit P

Enjoyed our stay.

We really had a great time and will definitely visit again. Bob the security guard was awesome and gave lots of tips on safety. Everything was really nice, place was clean and everything you need is there. There are some small maintenance issues, but nothing that can't be fixed quickly. Overall we had a great time, just too short.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good morning

Thank you for your feedback contents whereof are noted.

Being a rental property there is constant maintenance issue and damages.

We look forward to your next stay with us thank you.

Regards

Warren Brider

Peace Of Marloth
Johan B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Rustig en gerieflik.

Baie goed ingerig. Warm Jacuzzi was heerlik saam met ons kleuters. Bob is baie vriendelik en ons kon met geruste harte slaap en weet ons is veilig. Diere het baie kom kuier, veral 'n blouwildebees, koedoe en vlakvark groepie wat kort-kort kom kyk het vir pallets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martina B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Martina B
Saam met vriende

Huis was baie vuil.

Die huis was baie vuil en het 'n dooie muis onder die bed gekry. Sekuriteit 100% . Dishwasher stink, baie kokkerotte, reling baie lendelam, van die beddens stukkend. Reparasies moet gedoen word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good day,

We acknowledge receipt of your review contents whereof are noted.

We apologize for the bad experience and cleanliness of the house we will most definitely take it up with our cleaning service.

We will have the maintenance manager look into the beds, which we are aware were creaking, however, we most definitely were not aware they are broken. Please be so kind as to send me some pictures if possible.

Kind regards,

Warren Brider

Peace Of Marloth
Charl S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S

Die huis is goed toegerus met lekker kuierplekke buite en was voldoende vir ons behoeftes. Goeie waarde vir geld.

Ons het die teenwoordigheid van allerhande diere rondom die huis geniet. Bob se teenwoordigheid het ons veiliger laat voel. Die lawaai a.g.v. konstruksie-aktiwiteite in die omgewing en die verkeer op Olifantstraat was steurend gedurende weeksdae maar dit is natuurlik buite beheer van die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good afternoon,

Thank you for your feedback.

We look forward to having you stay with us again soon!

Regards

Warren Brider

Peace Of Marloth
Mandy F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy F
Gesin met klein kinders

Lovely place in peaceful surroundings.

The accommodation was great, the house needs some maintenance, dishwasher and stove not in 100% working order. Some cupboard's doors are loose from hinges. The Jacuzzi was fun as well as the entertainment areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good day

Thank you for your reveiw and bringing these to our attention.

The dishwasher has since been serviced and screws on the kitchen cupboard doors tightened.

We look forward to your next stay with us !

Kind regards

Warren Brider

Peace Of Marloth
Karin T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin T

Dit was ongelooflik, so rustig in die bos.

Marlothpark is 'n baie rustige plek. Dit is so oulik as die diere na die huis toe kom. As daar vir 'n ruk geen kom nie, kyk jy uit vir hulle. Het die rustigheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place and really enjoyed the stay!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good day

Thank you for your feedback we are glad you enjoyed your stay.

We look forward to having you stay again sometime soon.

Regards

Warren Brider

Peace Of Marloth
Nadia H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H

Kort, rustige verblyf in Marloth Park.

Ons was taamlik verras met Marloth Park en met A Peace of Marloth. Die braaiplek/boma was 'n pluspunt en die diere het sommer daar kom hallo sê. Die stoep buite aan die huis, is ook 'n lekker kuierarea, die mure om die stoep moes net 'n bietjie laer gewees het, want jy kan nie die diere sien nie. Ongelukkig was daar nie koninggrootte-beddens soos adverteer op die webtuiste nie en ons het almal keer op keer ons bene nerwe af gestamp teen die oorgrote pale beddens. Van die beddens slaap ook nie meer so lekker nie. Die twee badkamers se storte is maar 'n bietjie knap. 'n Derde badkamer sal definitief 'n aanwins vir die plek wees. Die kombuis het nie 'n tekort aan breekware, eetgerei, kookgereedskap, ens. nie, dit los net baie min plek om jou kruideniers te bêre. Die skottelgoedwasser was ook 'n aanwins, miskien dalk net die masjien laat diens, want hy het nie meer mooi gewas nie. Bob, die sekuriteitswag wat op die perseel bly, het baie mooi na ons gekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Baie oulik.

Alles was baie lekker. Lugversorging werk nie in boonste kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good afternoon,

We apologize for any inconvenience caused by the air-conditioning not working we could have attended to same had you made us aware during your stay.

Look forward to your next stay with us!

Kind regards,
Warren Brider

Peace Of Marloth
Ulandi K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandi K
Saam met vriende

Baie oulike plekkie.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad hier. Baie diere om die huis kom loop, dit was so rustig. Heerlike stoep om op te kuier. Bob is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wally C

Baie geniet!

Kry so 3 staande fans om rond te beweeg om wind te maak indien op die stoep wil sit of in sitkamer. Een aircon wou nie werk so Vrydag was moeilik, maar ek het hom herstel en toe slaap ons Saterdag aand lekker. Verder baie lekker en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariza D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

Absolutely beautiful house, very quiet and relaxing. The house was amazing, clean and everything we saw on the add. We will definitely go again, and more often in future. Bob the security guard is very friendly, very helpful. Thank you, we had a really amazing weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia L
Gesin met klein kinders

Gerieflik verby!

A Peace Of Marloth is 'n heerlike huis om in te bly. Die kamers is baie gerieflik, die lugversorging en waaiers help ook natuurlik baie in die hitte van Marloth. Die stoep/kuierarea is baie lekker. Daar's lekker baie plek vir kinders om te speel, maar hulle het nie juis uit die Jacuzzi geklim nie. Die kombuis het alles, tot 'n skottelgoedwasser, wat vir my die absolute kersie op die koek was! 'n Definitiewe aanbeveling vir enige iemand wat Marloth wil besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Dear Claudia,

Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay at our home away from home!

We look forward to having you stay with us again sometime soon.

Regards,
Warren Brider

Peace Of Marloth
Jani B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellige antmosfeer.

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Kon die leeus hoor brul en het verskeie diere vanaf ons stoep gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Servaas P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Servaas P
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier.

Ons was 4 volwassenes en 5 kinders. Daar was meer as genoeg plek in die huis. Die kinders was almal op die boonste vloer met hul eie badkamer, wat beteken ons volwassenes het privaatheid gehad. Die huis was baie skoon en ons het niks kort gekom nie. Bob was vriendelik en behulpsaam en ons het lekker met hom gesels. 'n Ekstra bonus vir ons was die skottelgoedwasser! Baie dankie vir n heerlike en ontspanne kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good afternoon,

We thank you for the review and are extremely happy that you enjoyed your stay at our home away from home.
We look forward to you visiting us again.

Kind regards,

Warren Brider

Peace Of Marloth
Alta B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B

Vrede en sielsrus.

Pragtige en toegeruste huis met groot leefruimte buite wat jou die geleentheid gee om natuur te geniet. Onvergeetlike aande om die bosveldvuurtjie geniet. Bob is 'n aanwins. Sal beslis weer van die huis gebruik maak. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Dit was 'n baie aangename naweek, alles wat mens nodig het om te geniet en ontspan.

Ek gaan beslis weer van die huis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good afternoon,

Thank you for your feedback.

We look forward to hosting you again.

Regards,

Warren Brider

Peace Of Marloth
Lara S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara S
Saam met vriende

Reasonably prices accommodation which adequately accommodated 2 families.

Close access the Kruger Park and a place to simply stay and enjoy the bush in Marloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V

'n Pragtige, netjiese plek, rustig en met als wat jy nodig het.

Was baie verras oor die waarde vir geld wat jy kry. Skoon, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W
Gesin met tieners

Fantasties.

Wil net baie dankie sê. Dit is die beste diens ooit, mense gaan uit hul pad om dit vir jou gemaklik te maak. Als was in werkende toestand en die sekuriteitsman was wonderlik. Vrydag het dit gereën en hy het dadelik gereël vir 'n ander braaier sodat ons onderdak kon braai. Dankie Bok vir als en jou vriendelikheid. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good day Stephanie,

Thank you, we appreciate your feedback. We look forward to having you stay with us again.

Regards,
Warren Brider

Peace Of Marloth
William V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William V

Was a good experience.

We really enjoyed our stay. Would really make a difference if they can ad an air-con in the loft because the kids could not sleep (very hot). End up sleeping on the floor in our rooms. Of the 3 air-cons only 1 was working properly. Need industrial fan on the veranda. The thatched roof trap the heat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Thank you for the feedback will have aircons serviced in the New Year Air con if left on upstairs generally cools the loft area.

Will consider installing a fan on the patio area as suggested.

Regards,
Warren

Peace Of Marloth
Desmond P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

Everybody was so helpful, from LekkeSlaap to Bob (the security guard). I will always want to go and stay there. We had so much fun with the kids. The best part was the scorpions, I have never seen my wife running so fast! Can’t complain about anything. Just want to say thanks to all that assisted me with the arrangements on such a short notice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Thank you we are appreciative of feedback from our guests look forward to having you back soon!

Regards
Warren Brider

Peace Of Marloth
Melissa M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa M
Gesin met klein kinders

Heerlik, amper perfek, maar sien asb. voorstelle.

Ons het die week vreeslik geniet. Absolute plus punt is die lugversorging veral in daardie deel van die land. Net 'n paar dinge wat ek onder aandag wil bring. Die plek word bemark met 'n Jacuzzi, die Jacuzzi was nie in werking nie. Ons is ook nie die eerste geval nie. Ons besef dit kos groot instandhoudingswerk maar die voorstel is om dit dan nie te bemark as eenheid met Jacuzzi nie. Daar was ook bietjie probleme met die linne, ons het glad nie handdoeke gehad nie en een van die dubbelbeddens het nie 'n paslaken gehad nie en baie min van die kussings het kussingslope gehad. Die beste aanwins wat jul het is jul sekuriteitswag, Bob. Hy sorteer enige iets van bediendes tot water uit. Moet hom ASB nooit laat gaan nie. Na alles was dit 'n heerlike week en 'n absoluut wonderlike ervaring. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peace Of Marloth se terugvoer

Good morning

Please accept our sincere apologies.
We were only informed that the Jacuzzi switch was faulty whilst travelling abroad; we will attend to same as a matter of urgency.
We shall contact the cleaning service and enquire about the shortage of linen we essential have 3 sets to cater for the festive season due to the high turn over of guests during that period.
We sincerely apologise for any inconvenience occasioned hereby and look forward to your next visit !

Kind regards
Warren Brider

Peace Of Marloth
Jerrie L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerrie L
Saam met vriende

Heerlike naweek in die Laeveld!

Baie lekker gekuier. Ons het baie veilig gevoel met Bob (veiligheidswag) in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene C
Besigheidsreis

Marloth is baie lekker.

Die huis en alles is mooi, maar kort 'n bietjie opgradering. Ongelukkig het die Jacuzzi en die een yskas nie gewerk nie en blykbaar is die DStv-dekodeerder uitdatum en werk dus nie. Daar is dus geen Jacuzzi en geen DStv nie. Dit was nie baie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bongi M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongi M
Gesin met klein kinders

The place to be

It was a pleasure staying there. Nice and quiet. Definitely going back again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sane R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sane R
Gesin met tieners

Brilliant!!

Excellent house. Will definitely go back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak S
Saam met vriende

Lekker rus!

Die jacuzzi het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D
Gesin met klein kinders

'n Fantastiese en rustige omgewing!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne C

Nice experience

Lovely house and Bob the security guard was very helpful. We brought our own DStv card but we couldn't get it up and running, also the hot tub was empty, and we had no way of getting it going either (which was disappointing). I feel guest should be informed that it is very isolated, as I have never been to Marloth I was scared of the snakes and scorpions (which made my stay a bit nerve wracking). However, the house had everything we needed, so all in all it was a good break, thanks. Xx

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte L - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Nice bush house.

Our short stay was pleasant and peaceful, wish we had more time to explore more, so we will definitely return. As we arrived around the corner, there were 3 Giraffe greeting us on the road. Zebras and buck greeted us in the evening and morning at the house. Wonderful!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Saam met vriende

Tussen vlakvarke streel, in die Jacuzzi met 'n bier ander wild dophou ... dit kan mos nie beter nie!

Ons het baie lekker gekuier by 'n wonderlike lodge in Marloth. Ons kom almal so vinnig as moontlik weer kuier. Dankie Warren vir 'n baie lekker kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en peaceful, nes die naam sê.

Baie goeie waarde vir geld. Hulpvaardigheid van eienaar, Warren, oor die area en verblyf het baie gehelp. Die ontvangs deur Bob om ons deur alles te vat nadat ons vroeg gearriveer het, was uistaande. Die verblyf was te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene M
Gesin met klein kinders

Gemaklik en maklik bereikbaar, voldoende vir ons situasie.

Hulle het ons mooi uitgehelp toe die wildtuin ons bespreking verkeerd gehad het. Die diere wat tot by jou kom vir nadere ondersoek was vir die kinders 'n hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met vriende

Will be back soon

Thank you for the lekker weekend it was so fantastic - we didnâ??t want to come home. We will definitely be coming back here! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 563
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 563
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 563
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheetah-weg 1518, Marloth, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e8c63f496b376cf8c786b629e8c6ea1a601b2155f9a257a167bd7963490ceb29d3a0e7a187b7446c794a71ccd9485cc3e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 563 per nag (plek vir 8) 63 5 1 5 1518 Cheetah Road Marloth 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.352049391231 31.766994595527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem