LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Pilgrim's Rest Guest House | LekkeSlaap
+27

A Pilgrim's Rest Guest House

19 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir A Pilgrim's Rest Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Herman H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H
Besigheidsreis

Nice.

Goed.

Ilse H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H
Gesin met klein kinders

Voel asof jy in tyd terugstap en in die mooiste huis bly!

Ons sal nie sommer gou ons kuier by hierdie pragtige huis vergeet nie! Binne selfs nog mooier as buite. Mooi duursame houtmeubels waar jy voel asof jy 100 jaar terug by 'n baie ryk en vername “tante” gaan kuier! Ons het in die onderste familie-kamer gebly, al die kamers is pragtig maar ek dink dié een is my gunsteling. Alles is kraakvars en skoon, spierwit linne. Die kinders was super opgewonde oor die pragtige “outydse” huis en om alles te bekyk. Amanda was baie vriendelik, behulpsaam en baie geduldig om vir die kinders te wys hoe werk die ou grammefoon-platespeler en ou telefoon. En ja, ons kon maar opgaan met die spiraaltrappies om bo ook te gaan kyk, gelukkig was daar geen gaste in die boonste 2 kamers nie. Dit was reënerig, maar daar was genoeg sambrele vir almal en het ons sommer restaurant en dorp toe gestap. Ons sal vir seker weer kom!

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle kuier! Altyd lekker om gaste te kry wat alles van die huis so waardeer.

A Pilgrim's Rest Guest House
Thomas G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks beter in Graskop nie!

Amanda en haar span het rerig ver, oor en verby gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Sy het selfs vir ons aandete by die Glasshouse bespreek.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Baie dankie dat julle hier oorgeslaap het en oom vir dié resensie. Altyd goed om te hoor ons gaste het hulle verblyf geniet.

A Pilgrim's Rest Guest House
Elize L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Hierdie was voorwaar ’n baie aangename ervaring. Die plek is fantasties en waarde vir geld. Amanda was ’n fantastiese gasvrou.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Baie dankie Elize, altyd heerlik om gaste te verwelkom maar veral in hierdie tyd waar ons bedryf deur so 'n moeilike tyd gaan.... wonderlik om ons eie land se gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer!

A Pilgrim's Rest Guest House
Marlize V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die plekkie is fantasties, baie mooier om self die plekkie te besoek as wat foto's op die webtuiste is. Ons sal beslis weer hier oornag. Baie dankie.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Baie dankie Marlize,
Was lekker om julle hier te he.
Kom kuier gerus weer!

A Pilgrim's Rest Guest House
Justine D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine D
Saam met vriende

Pragtige, gerieflike gastehuis - ideale ligging in dorp.

Ons hele ervaring vanaf bespreking tot vertrek was perfek. Amanda het moeite gedoen met al ons vooraf vrae - ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Die kamers is pragtig - linne en handdoeke kraakvars - lugreeling en elektriese komberse het goed gewerk. Ons het ook die heerlike kaggel in die gemeenskaplike sitkamer benut. Daar is soveel aandag gegee aan detail dat mens baie tuis en gemaklik gevoel het. Dankie Amanda!

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Justine. Dit was heerlik om julle twee hier te hê en dis goed om te hoor julle het die tydjie hier geniet. Kom gerus weer.

A Pilgrim's Rest Guest House
Mev M S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev M S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese ervaring!

Een van die mooiste plekke waar ons nog ooit geslaap het. Fantastiese atmosfeer. Pragtige kamers - sou in enige van die vyf geslaap het. Alles in die gastehuis is met outydse flair, maar met alles wat jy nodig het. Alles baie gerieflik. Personeel en eienaar (Amanda) is baie dierbaar en vriendelik. Ontbyt was heerlik, in 'n pragtige outydse kombuis met alle moderne geriewe. Loopafstand van alles in die dorp. Baie dankie vir ouwêreldse gasvryheid. Kan nie wag om familie en vriende soontoe te neem nie.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Baie dankie Ronel.
Dit was heerlik om julle hier te hê en dis goed om te hoor dat julle dit so geniet het.
Kom kuier gerus weer.

A Pilgrim's Rest Guest House
Deidre J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre J
Gesin met tieners

Baie dankie vir die spesiale ervaring.

Dit was 'n plesier om hier te bly. Diens is vriendelik en hulle gaan uit hulle pad om jou te laat tuis voel. Die dekor is 'n belewenis en baie spesiaal, veral die kinders het dit waardeer.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Baie dankie Deidre, was heerlik om julle hier te he. Dankie dat julle hier oornag het om die 16 de verjaardag te vier.

A Pilgrim's Rest Guest House
Roderick H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick H
Enkelreisiger

Fantastic place.

This is a fantastic unique place, kept clean safe. It is walking distance to great food. The period feel of the whole place is kept up with Amanda's personal touch. Well done.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Thank you for the review Rod. It was lovely having you here, and we hope to see you again.

A Pilgrim's Rest Guest House
Govert S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Govert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fabulous stay in a modern day version of the Royal Hotel in Pilgrim's Rest.

Fantastic, lovely accommodation. Super staff and owners. Breakfast was wholesome, hearty and delicious. Graskop itself is picking up and as far as location goes you could not be more central. This guest house offers authentic old time style and class, it's super clean and offers all one needs when taking a well-deserved rest. Highly recommended!

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Thank you for the review, Govert. It really was lovely having you both here, and I enjoyed the chats. It is always wonderful to hear that our guests enjoyed their stay and appreciates the unique decor of our house. We hope to see you again.

A Pilgrim's Rest Guest House
Marita S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis en kamers. Uitstekende verblyf. Heerlike ontbyt. Aangename, baie vriendelike eienares.

Pragtig, skoon en netjies. Die besoek is 'n belewenis wat mens lank sal onthou. Kamer is ruim met alles wat nodig is insluitende groot handdoeke, voldoende pakplek, goeie gehaltebeddegoed en uiters smaakvol toegerus. Tuin buite is interessant met veilige parkeerplek. Binne naby loopafstand aan die restaurante en winkels. Gasvrou en haar personeel is baie vriendelik en uiters hulpvaardig. Prys is kompeterend en beslis die moeite werd. Hoogs aan te bevele. Volpunte vir 'n pragtige B&B wat al jou verwagtinge sal oortref.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Baie dankie Marita, was heerlik om julle hier te hê. Altyd goed om gaste se insette te kry en lekker om te weet ons gaste geniet ons spesiale plek soveel soos ons doen. Kom kuier gerus weer.

A Pilgrim's Rest Guest House
Magdalena G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena G
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Verblyf was wonderlik. Amanda 'n uithaler gasvrou - ons het dit so geniet.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Baie dankie Dalene, was so lekker om jou en die twee kinders hier te hê. Ek is so bly julle het die omgewing verken en soveel gesien en gedoen. Kom gerus weer.

A Pilgrim's Rest Guest House
Elizabeth K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooie kamer, helaas regende het de volgende dag.

Mooi kamer, goed ontbijt, vriendelijke ontvangst, vlakbij de Panoramaroute.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Dankie Elizabeth. Dit is altyd lekker om gaste te ontvang by ons Gastehuis. Dit is jammer dat die weer nie saam gespeel het nie.

A Pilgrim's Rest Guest House
Daleen H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n fantastiese lekker naweek weg en Amanda was die beste gasvrou ooit, sy was altyd daar om te help en alles was puik en baie mooi. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek.

Wil net baie dankie sê aan Amanda (Eienaar) dat sy ons so welkom laat voel het, alles was so mooi en skoon en sy was altyd daar om te help. Ek sal hierdie plek aanbeveel aan mense wat wil wegbreek van 'n woelige stadslewe. Plek is netjies, skoon en het alles wat nodig is. Loop afstand van alles. Baie dankie Amanda vir 'n fantastiese naweek.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Beste Daleen,

Baie dankie vir die resensie, dit was heerlik om julle hier te hê! So lekker om jongmense te kry wat ons spesiale hartsplek so baie geniet en waardeer soos ons. Sien uit na jul volgende kuier!

A Pilgrim's Rest Guest House
Ilma S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilma S
Saam met vriende

Beautiful, well looked after, centrally located.

Beautiful place, walking distance to the restaurants. Amanda is a very friendly and helpful hostess.

Marius D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met vriende

'n Juweel!

Wat 'n aangename ervaring om hier tuis te gaan. Omrede ons laterig eers in Graskop arriveer het, is daar vir ons aandete besprekings by 'n nabygeleë restaurant gemaak. Ons het dadelik welkom gevoel en die gaste-sitkamer is n pragtig versierde vetrek met 'n heerlike warm atmosfeer en baie interessanthede teen die mure. Die kamers is pragtig en lekker toegerus.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Dankie Marius, was lekker om julle hier te hê. Altyd goed om te hoor dat gaste die huis en die atmosfeer geniet. Sien uit na julle volgende kuier.

A Pilgrim's Rest Guest House
John S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully captivated a bygone era and lovely hosts.

A real quality guest house, beautifully decorated. The hosts, Amanda and Marnie, were very friendly and hospitable and we enjoyed sharing travel stories with them. We had a very comfortable stay and excellent breakfast. We will not hesitate to recommend this guest house. You will not find better than this.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Thank you for the review and kind words John, it was lovely having you and Gail at our Guesthouse. Really enjoyed your company and always great to see that guests appreciate the unique decor as much as we do. Looking forward to your next visit!

A Pilgrim's Rest Guest House
Kobie J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie J
Gesin met klein kinders

Excellent service and experience.

So friendly, so welcoming. So tuned in to every individual person's needs. Historically beautiful, one gets lost in the surroundings of the house. Beds amazing, slept like a log, warm and inviting. A must have experience. Even banana bread home baked specially for us. Our kids learned so much from observing the past coming to life. A must have experience.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Thank you for the visit Kobie. It was delightful to see the two boys discover all the treasures of the house. Always heartwarming to read that guests really felt at home and appreciated the unique decor of the house. Do come again.

A Pilgrim's Rest Guest House
Natasja B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We went for the Easter weekend and got engaged there. Not just was the place absolutely stunning but all of the small touches made the stay a time to remember. The customer service was fantastic and they really looked after us as if we were family coming to visit.

A Pilgrim's Rest Guest House's terugvoer

Baie dankie Natasja,
Dit was so lekker om julle hier te kon hê! Wonderlike gaste wat voorwaar soos familie gevoel het, baie geluk weereens met die verlowing en alle voorspoed vir die "spesiale tyd" wat voorlê!

A Pilgrim's Rest Guest House
was R1 100
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 54, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkOTE1ZmNiLWQzYjktNGVjZC04YzgwLTM3NTQzMzA3OWZkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, nou Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 54 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.932655780285 30.842680839286
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!