LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Place in Thyme B&B | LekkeSlaap
+13

A Place in Thyme B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir A Place in Thyme B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Antoinette E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing.

Ons het heerlik gebly. Die ontbyt is definitief die beste!

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Dankie Antoinette!
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Kom gerus weer!
Groete,
Elana

A Place in Thyme B&B
Helena M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M

Heerlike, warm huislike atmosfeer met gasvrye gashere.

Huislik. Warm. Gasvry. Veilig. Sentraal geleë. Heerlike ontbyt. 'n Plattelandse wegbreek met 'n hartlike gevoel.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Hallo Helena

Baie dankie vir hierdie review! Jy en jou ma moet tog gou weer kom kuier. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Sterkte in die polisie!

Groete uit Bonnievale!
Elana

A Place in Thyme B&B
Garth L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth L
Besigheidsreis

Good place for a short stay, friendly host, all the requirements met.

Well furnished. Comfortable stay.

Martha V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename, gesellige gasvrou/gasheer, gulle ontvangs, laat jou deel voel van huishouding.

Hierdie gastehuis was van die min wat 'n Afrikaanse TV-kanaal beskikbaar stel. Heerlike ontbyte word voorgesit. Kamer met badkamer baie gerieflik en smaakvol ingerig.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Martha, baie dankie vir julle review! Kom asb weer. Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle maak dit maklik en lekker om ń gasvrou te wees.

A Place in Thyme B&B
Nadia G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis gevoel in die mooi, gerieflike akkommodasie.

Die kamers is mooi, netjies, gerieflik en die ontbyt was heerlik! Elana is 'n gasvrou duisend! Sal definiet die verblyf aanbeveel. As ons weer in Bonnievale is, sal beslis weer die verblyf kies.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Nadia, sjoe dankie vir hierdie mooi review. Dit was lekker om julle hier te verwelkom.
Kom gerus weer.
Elana

A Place in Thyme B&B
Wayne L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne L
Enkelreisiger

Alana went out of her way to ensure that my stay was a pleasure.

The room was neat. No surprises, no false advertising. Alana was a great host and went out of her way to ensure my stay was a pleasure.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Thank you, Wayne.
It was our pleasure. See you hopefully again next year.

Kind regards
Elana

A Place in Thyme B&B
Danie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Uitstaande netheid en gasvryheid het ons verblyf aangenaaam gemaak.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer Danie. Hoop julle verblyf was aangenaam. Ons neem al julle raad ter harte.

Vriendelike groete
Elana

A Place in Thyme B&B
Irma K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Gasvrye ontvangs, heerlike ontbyt.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Dankie Jan.

Kom gerus weer. Was lekker om die Walvisbaaiers te ontmoet. Ons hoop die res van julle toer was net so lekker.

Tot weersiens
Elana


A Place in Thyme B&B
Chrisna D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en mooi kamer. Ontbyt heerlik.

Die kamer is baie mooi met 'n lekker ruim badkamer en stort. Panel heaters help ook om die koue uit die lig te haal. Bed slaap lekker. Die ontbyt was heerlik! Sou ons weer in Bonnievale kom sal ek ongetwyfeld weer daar oorbly!

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Baie dankie Chrisna. Hoop om julle volgende keer self te ontmoet.

Groetnis
Elana

A Place in Thyme B&B
Ronel V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Besigheidsreis

En die ontbyt was perfek en lekker gesellig naby die kaggel.

Ons het heerlik geslaap by A Place in Thyme B&B. Die kamers is perfek, lekker beddegoed en heerlik warm. En die ontbyt was perfek en lekker gesellig naby die kaggel. Kan dit aanbeveel!

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Dankie julle. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Groete,
Elana

A Place in Thyme B&B
Bianca J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik.

Ons het baie lekker gebly. Ontbyt was baie baie lekker.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Dankie baie Bianca. Ons hoop julle het julle passie-avontuur verder geniet. Tot volgende keer.

A Place in Thyme B&B
Alna S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ontspannend.

Die kamers is baie mooi en netjies en gerieflik. Daar is aandag aan klein detail geskenk wat ons spesiaal laat voel het. Ons gasvrou was warm en behulpsaam en die personeel vriendelik en netjies. Sal beslis weer daar wil gaan bly.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Dankie Alna.

Dit was 'n lekker Sondagaand met julle hier. Kom gerus weer.

Tot volgende keer
Elana

A Place in Thyme B&B
Elzaan S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan S
Gesin met klein kinders

Baie mooi en baie gerieflik.

Dankie Elana vir jou gasvryheid. Ons het vreeslik lekker daar geslaap!

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Dankie Elzaan.

Ons sien uit na julle volgende besoek.

Vriendelike groete
Elana

A Place in Thyme B&B
Max S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Max S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die ontbyt was uit die boonste rakke en nog meer. Slaapplek se toilet nie privaat. Open plan tipe.

Christine C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Enkelreisiger

Baie rustig.

Theunis en Elana is baie beleefd en die verblyf was heerlik. Baie vriendelik met puik diens.

Mariska B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese kamer met alles wat mens nodig het. Die plaasontbyt het ons reggekry vir die langpad die volgende dag.

Casper E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike omgee mense.

Kamer baie netjies en gerieflik. Ontbyt geurig en keurig voorgesit. Gasvrou/heer warm, vriendelik. Hulle het die besoek baie aangenaam gemaak.

Hardie C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardie C

Baie lekker, skoon en netjies met baie vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Kamers is lekker ruim, netjies en skoon met alles wat jy benodig. Nie vir 'n oomblik onveilig gevoel nie. Lekker ontbyt met 'n huislike ontvangs.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Beste Hardie,

Baie dankie vir jou terugvoer, ek hoop jy en jou ma het heerlik verder getoer!

Kom kuier gerus weer!

Lekker dag,
Elana

A Place in Thyme B&B
Janette H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janette H
Gesin met tieners

Gemaklik

Ons het baie lekker gebly. Die kamers is gemaklik, baie skoon en netjies. Ingesluit was 'n heerlike ontbyt elke oggend. Die eienaars is baie vriendelik, Elana het goeie voorstelle vir wynplase en Sondag middagete gegee. Sal weer daar oorbly.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Ek is so bly julle kon bietjie hier by ons ontspan, Janette.

Groetnis, Elana.

A Place in Thyme B&B
Gé K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gé K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het verskriklik lekker gebly by A Place in Thyme B&B.

Sien die sterre.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Gerhard, baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en julle hier te hê.

Kom weer.

Groete
Elana

A Place in Thyme B&B
Tersius L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Geen klagtes.

Ons het geen klagtes nie. Het baie lekker gebly. Diens was puik en vriendelik. Dit is die moeite werk.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Dankie Tersius, dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Lekker dag
Elana

A Place in Thyme B&B
Basie R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis gevoel in die gerief wat ons verlang.

Gerieflike groot kamers met al die nodige goeters om verblyf gerieflik te maak. Ontbyt was voortreflik en gasvryheid soos nodig in ons land. Kritiek as ek moet - 'n deur nodig aan badkamer.

Lize K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K
Enkelreisiger

Ek kon nie 'n beter plek gekies het nie.

Elana en Theuns het vandat ek gearriveer het, uit hulle pad gegaan om my te laat tuis voel. As jy 'n ontspanne plattelandse atmosfeer soek, is dit die plek om te bly. Niks is vir hulle teveel moeite nie. Dankie Elana en Theuns ek het rêrig lekker by julle gekuier.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Baie dankie Lize. Ons sien uit daarna dat die hele gesin of jy alleen, as jy weer 'n wegbreek benodig, kom kuier. Sterkte met al jou planne vir die jaar.

Elana

A Place in Thyme B&B
Amanda L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne en gerieflik.

Heerlike tyd gehad by hulle, lekker gebly, sal weer daar bly as ons in Bonnievale draai. Baie dankie Elana!

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Dankie Amanda. Kom gerus weer. Elana

A Place in Thyme B&B
Sanet L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L
Saam met vriende

Skoon, gasvry en baie rustig.

Ons het lekker gekuier. Ontbyt was heerlik. Als was baie skoon en netjies. Die ligging is goed.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Hi Sanet

Dit was baie lekker om julle te leer ken! Ons hoop julle kom ontspan weer hier.

Tot 'n volgende keer.

Groete
Elana

A Place in Thyme B&B
Vinita F - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

We had a lovely time. The room was spotless and spacious. The owners are so friendly and really make you feel at home. We will definitely return again.

A Place in Thyme B&B's terugvoer

Thank you Vinita. Hope to welcome you back in future!

A Place in Thyme B&B
Johalize H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johalize H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Pragtige plek wat baie sentraal geleë is. Kamers skoon en netjies met goeie beddegoed. Huis is warm, gemaklik en mooi gemeubileerd. Ontbyt was heerlik en Elana het regtig 'n 'special touch' wat mens se verblyf onvergeetlik maak.

Marlene S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S
Enkelreisiger

Heerlike verblyf.

Baie aangename verblyf, gasvrou en kos. Hoogstens aanbeveel.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 25, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTEyNzI4LWQ3ODgtNGRhMS04ZTQxLTViOWUzNWQzMWJiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 25 Van Zyl Street Bonnievale 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.93828 20.10259
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!