Marble Hall Akkommodasie by A Quantum Leap Game Farm | LekkeSlaap
+15

A Quantum Leap Game Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibokkop, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

A Quantum Leap Game Farm is 'n luukse gastehuis met 6 en suite-dubbelkamers wat elk beskik oor hul eie ingang, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, WiFi en 'n yskassie. Daar is ook 'n pragtige eet- en sitkamer sowel as 'n braai-area waar gaste kan ontspan. Ontbyt is ingesluit en onderdakparkeerplek, wildritte en aandetes is beskikbaar op versoek. Gaste is welkom om heerlik in ons lekker swembad af te koel.

Die grasdakhuis is toegerus vir selfsorg en bied slaapplek aan 11 gaste. Dit bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n tweede kamer met slaapplek vir 3, 'n aparte badkamer en aparte toilet. Daar is ook 'n solder met 3 stapelbeddens. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien. DStv, 'n veerpyltjiebord (bring jou eie pyltjies), 'n Jacuzzi en swembad (bring jou eie handdoeke) en 'n pooltafel is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus en skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek.

A Quantum Leap is binne 20 km van verskeie doendinge af, van vierwielmotorfietsritte tot jag en visvang, wees gerus dat geeneen van die gesin vir 'n oomblik verveeld sal wees nie.

Die Vallei, die are tussen Marble Hall en Groblersdal, is al beskryf as die grootste geheim in Suid-Afrika. Die ongelooflike natuurlike prag van die vallei kan net waarlik waardeer word deur diegene wat dit al beleef het.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir A Quantum Leap Game Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Rooibokkop, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Gaste dink A Quantum Leap Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Marble Hall Limpopo
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibokkop, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZWU2ZWQ5LTcyOTMtNDgwNy1iYzA4LTk0MTU0NGMyZTUxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Rooibokkop MARBLE HALL 0450 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.8166667 29.3166667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za