LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Seaside Place | LekkeSlaap
+13

A Seaside Place

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-laan 64, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R749 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

A Seaside Place is aan die bekende Long Beach in Kommetjie geleë. Die strand staan veral bekend as uitstekende branderplankryplek en is 'n trekpleister vir mense van heinde en verre. Die strand is ook 'n lieflike plek vir gesinne en paartjies om luilekker in die son te lê met die pragtige Chapmans Peak in die agtergrond. Die ligging is baie veilig.

Die kothuis grens aan die eienaars se huis. Dis privaat en ten volle toegerus. Die woonstel beskik oor 1 hoofslaapkamer met 'n luukse koningingrootte-bed en 'n sitkamer met slaapplek vir 'n ekstra gas of 2 klein kinders. Daar is 'n stort, toilet en 'n kombuis wat oopmaak in die privaat tuin met 'n braaiplek en 'n bankie. Daar is ook DStv beskikbaar vir jou vermaak. Die kombuis het 'n groot yskas, stoof/oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware, eetgerei, potte en panne.

Ons is naby aan die Long Beach Mall met winkels soos 'n Pick 'n Pay, Woolworths, Clicks, Food Lovers Market, Mr Price, Ocean Basket en 'n Vodacom. Daar is verskeie staproetes in en om die area. Verder is die Noordhoek Village Market naby met uitstekende koffie en varsgebakte brood. Kommetjie is 'n besonder vriendelike dorpie met 'n sterk gemeenskapsgevoel. Daar is talle klein winkeltjies, restaurante en koffiewinkels binne stapafstand vanaf die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by A Seaside Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir A Seaside Place
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Arum-laan 64, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Seaside Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R749
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R749
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-laan 64, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAECrux6yPi5YwQLZzF0JijfuZHOokOzI9AGFE2QOb3HibnlIk5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R749  per nag (vir 3 persone) 2 5 1 5 64 Arum Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.138935520143 18.328695364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!