A Slice of Heaven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandy Lane 7, Seafield, Kleinemonde-Oos, 6172, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
A Slice of Heaven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oorspronklike visserskothuis in Kleinemonde-Oos, Oos-Kaap. Dis 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek wat stiltetyd soek weg van die gewoel van die stad se geraas.
Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed.
Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Boonop is daar 'n gastebadkamer wat toegerus is met 'n toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n etenstafel wat perfek is vir etes. Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n TV en komplimentêre WiFi-geriewe.
Ongelukkig is toegang vir fisies gestremdes nie moontlik nie.
Buite het gaste toegang tot 'n balkon wat oor die see uitkyk, saam met 'n Weber-braai - 'n perfekte plek om die rustige omgewing te geniet wat Kleinemonde bied.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel vir gaste se gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Pam Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sandy Lane 7, Seafield, Kleinemonde-Oos, 6172, Oos-Kaap
- Gaste dink A Slice of Heaven het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seafield Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandy Lane 7, Seafield, Kleinemonde-Oos, 6172, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang