Somerset-Wes Akkommodasie by A Smart Stay Self-catering Apartments | LekkeSlaap
+43

A Smart Stay Self-catering Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pintailweg 17/18 , Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Smart Stay Self-catering Apartments is in 'n stil straat in Somerset Ridge geleë. Dit is net 3 minute vanaf Somerset-Wes se middedorp met verskeie restaurante, kafees, kroeë, wynkelders en Somerset Mall. Die woonstelle is stapafstand vanaf Waterstone Village met Woolworths Food and Coffee Shop, Pick 'n Pay, Mugg & Bean en verskeie ander restaurante.

Rook is verbode in al die woonstelle en elke woonstel het 'n en suite-badkamer, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, verwarmer, kluis en lugversorging. Elke woonstel het ook 'n volledig toegeruste kombuis en groot leefarea en eetkamer. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en patio met braaigeriewe. Daar is 4 tweeslaapkamerwoonstelle, 1 eenslaapkamerwoonstel en 1 ateljee-woonstel. Al die woonstelle is stylvol en ruim met aparte ingange en terrasse, tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek agter die hek.

Somerset-Wes se pragtige omgewing bied verskeie doendinge, soos gholf, perdry, staproetes, motorfietsry, tennis, branderplankry en hengel. Speel gholf by een van die nabygeleë gholfbane, soos Stellenbosch Gholfklub, De Zalze Gholfklub, Pearl Valley Gholfklub, Erinvale Gholfklub, Boschenmeer Gholfklub en Somerset-Wes Gholfklub. Die Kaapse Wynlande wemel met wynlandgoedere en puik restaurante wat jy ook kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir A Smart Stay Self-catering Apartments
Netheid
4.2/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Pintailweg 17/18 , Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Smart Stay Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pintailweg 17/18 , Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MTdiMzE3LTg1YTItNDhhMy1iNmU2LWFhZmZhMjA5ZTEyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 17/18 Pintail Way Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.0731242 18.828949340475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za