Hermanus Akkommodasie by A Thyme and Plaice | LekkeSlaap
+30
+30

A Thyme and Plaice

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffiesingel 10 , Vermont, Hermanus, 7021, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A Thyme and Plaice is in Vermont, Hermanus, op die walvisroete. Dis ‘n rustige oase naby die ongerepte strand en kuslyn en slegs 8 km vanaf Hermanus se middedorp met galerye en winkeltjies.

Dié Kaap-Hollandse herehuis is lieflik opgeknap en beskik oor 4 selfsorg-eenhede met moderne en suite-badkamers, platskerm-TV’s en kombuisgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is ‘n groenstrook en ‘n natuurreservaat is naby en tarentale, fisante, skilpaaie, ystervarkies en krimpvarkies kom volop voor. Die beroemde bloukransvoël, otters en bokkies word ook dikwels opgemerk. Fynbos en proteas is langs die voetpaaie sigbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir A Thyme and Plaice
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Siffiesingel 10 , Vermont, Hermanus, 7021, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Thyme and Plaice het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffiesingel 10 , Vermont, Hermanus, 7021, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUCEIArjKyGFGhWxUjevyUbTcwZRz4dPxwVMk3hsstLxdwPdiQ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 10 Siffie Crescent Vermont 7021 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -34.416697312685 19.150649142328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za